maankind1
maankind1
Maankind grew wings
475 posts
At 62 I threw off all my schackles and learned to fly
Don't wanna be here? Send us removal request.
maankind1 · 1 month ago
Text
Itheïsme
Itheïsme: ’n Manifes van Innerlike Geloof en Universele Verbondenheid Ek is ’n Itheïs.Ek glo nie in ’n persoonlike god wat my lot bepaal nie. Ek glo in myself – in my vermoë om met bewustheid te leef, keuses te maak, en volle verantwoordelikheid te neem vir my keuses op my lewenspad. Ek glo dat ek deel is van ’n groter geheel – ’n universele bewussyn wat alles verbind: mense, natuur, energie,…
0 notes
maankind1 · 3 months ago
Text
Is Kruie Koning?
Die afgelope paar jaar het ek die krag van kruie ontdek. In my kruietuin het ek 25 jaar gelede ‘n welige bos Wilde als gehad. Ons het dit ook by ons kwekery op die kruierak verkoop. Toe het ek nooit die medisinale waarde van die plante waardeer nie, ons was mos jonk en gesond. Die Wilde als, of Artemisia Afra (Wormwood) het ‘n mooie blommetjie gehad en het maklik gegroei. Dis eers hier in…
0 notes
maankind1 · 6 months ago
Text
Parasosiale verhoudings
Mens lees mos altyd van die akteurs wat in hulle privaatlewe verwar word met die rolle wat hulle speel? En die mens wat ‘n groot gevolg het, wat in een skandaal na die ander beland? Tot vergewe sy aanhangers alles, en verdedig skandelike gedrag ten bloede toe. As jy krag het vir smet, gaan scroll ‘n bietjie rond op TikTok om te sien hoe tree Bin Laken, Amelda, Moi, Duchess en klomp ander op.…
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
maankind1 · 7 months ago
Text
Skrywers en hulle Stories
Hierdie vision wat ek gehad het dat daar onsigbare wolke bokant ons koppe dryf, wat bloedrooi blink storie-appels baar wat skrywers kan pluk en eet, en dan só stories voortbring, bly spook in my kop. “A writer is a world trapped in a person” het Victor Hugo gesê. Mens lees dikwels dat skrywers sê die karakters het ‘n wil van hulle eie, of die storie wou geskryf wees. Die prentjie in my kop…
0 notes
maankind1 · 2 years ago
Text
Koebaai, Paal! Hallo Kierie!
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
maankind1 · 2 years ago
Text
Wat kan jý doen omtrent Israel/Palestina?
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
maankind1 · 2 years ago
Text
Oor en Oor
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
maankind1 · 2 years ago
Text
Gulella
Gulella
View On WordPress
0 notes
maankind1 · 2 years ago
Text
Sweet, trane en die see
As kinders is ons in die kerk geleer ons is in sonde ontvang en gebore, maar die betekenis was altyd vaag. Natuurlik is daar goed en sleg in elke mens, in mindere en meerdere mate. Tog glo ek dat die meeste mense, ongeag van oortuigings of geloof, bloot strewe daarna om goeie mense te wees, om liefde te leef. Ons kry net ons innerlike krag en sterkte op verskillende maniere. Daar is in meeste…
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
maankind1 · 2 years ago
Text
Wat is in 'n woord?
Daar is ‘n artikel op Versindaba wat tans weer gesprek ontlok oor boekresensies en lesersindrukke. Die sg boekbeïnvloeders en “selfaangestelde resensente” kom erg onder skoot. Die vraag wat gevra word, is: “wat is die verskille tussen kritici en boekbeïnvloeders?” En verder: “Jan Alleman kan nie onderskei tussen ’n “regte” kritikus en ’n selfaangestelde resensent se resensies nie; en waar ’n…
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
maankind1 · 2 years ago
Text
Laaste Lig
Dis ‘n bitter, bitter gevoel as jy nie meer in touch met jou omgewing voel nie. Ons dorp se demografie het dramaties verander, veral die afgelope drie jaar. Dis goed en reg so, dis ‘n natuurlike verloop van groei en verandering. Die jonges beoefen beroepe wat ek nie geweet het bestaan nie, hulle praat ‘n taal wat vir my vreemd klink. Ek verstaan nie hulle grappe op Facebook nie. Dit is alles…
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
maankind1 · 2 years ago
Text
Ek word lig
Vroeër jare het vrouetydskrifte subtiel van ekstase gepraat as hulle eintlik orgasme bedoel. Woordeboeke beskryf ekstase as ‘n toestand van abnormale blydskap, vreugde, vervoering of verrukking. In een van Elsa Joubert se heel eerste boeke, moontlik Suid van die wind, het sy ‘n oomblik van ekstase so goed beskryf, dat ek dit maklik herken het toe ek dit vir die eerste keer ervaar het, op 1…
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
maankind1 · 2 years ago
Text
Perspektief
Soms word ek karsiek, hangbruggies wat beweeg maak my benoud. Goed soos kelp wat langs my beweeg by ‘n Oceanarium laat my kop duisel. Bome in ‘n lang ry langs die pad waardeur die lig flits maak my kop naar. ‘n Doolhof maak my angstig. As ‘n boot op die see ry is dit reg, maar as hy stil lê word ek groen. Selfs flitse op tv laat my kop knak. Maar daar is niks, maar níks wat my ooit so paniekerig…
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
maankind1 · 2 years ago
Text
Nature, Nurture and Soul groups
Let’s explore the overlaps between nature, nurture, and the concept of soul groups from a Venn diagram perspective Nature: The circle representing nature encompasses the inherent qualities, genetic factors, and biological aspects that shape an individual’s development. From a scientific perspective, researchers such as geneticists, psychologists, and neuroscientists have explored the role of…
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
maankind1 · 2 years ago
Text
Kleintyd se kwessies
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
maankind1 · 2 years ago
Text
Ek kan kies!
Maar hoe? Socrates said, “The unexamined life is not worth living.” But is the examined one a bargain? “As sy konsentreer op ander se liefdesverhale, vergeet sy dalk van haar eie lewe wat op maniere uitgedraai het waarvan sy nooit sou kon droom nie. Haar lewe klink soos fiksie waarin die werklikheid woon. Sy laat die Kindle op haar bors rus, lê met haar hande agter haar kop terug en wonder oor…
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
maankind1 · 3 years ago
Text
Ode aan 'n Vetkoek
Ode aan ‘n Vetkoek
As kinders het my pa sekere dinge in die kombuis gedoen. Perskes skil, appelkose oopbreek vir konfyt, boontjies kerf vir vries, biltong sny, chips bak, eiervrugskywe in n degie bak en les bes, ook vetkoek bak as daar die dag geknie is. Heerlike groot goudbruin vetkoeke, met so ‘n bros korsie, in varkvet gebak. My hele lewe lank wou ek weer sulke vetkoeke eet, maar myne het net nooit dieselfde…
Tumblr media
View On WordPress
0 notes