Tumgik
#MAROU
lou-bonfightme · 5 months
Text
Tumblr media Tumblr media
❤️ 1,131 likes
loubonfamille: joyeux anniversaire ma petit lapine 🩷🩷
0 notes
rausule · 1 year
Text
KAMEROEN Ka_meroena
Die Here toelaat. Latynse
Iamo Ruan.
Laart van Kameroen
Marou.
Land van stomende oerwoude en dorre woestyne
Gar
TSJAD
Benus
Rei Bo
NIGERIE
Adamaoua
Ngaoundere ins Adamaoua-
gebergte
Miere
10000 mm reen-meer as op enige ander plek in Afrika-word jaarliks by die reenmeter op Debundja aan die hange van die Kameroenberg gemeet. Dag ná dag. week na week stort die reen hier neer op 'n sto mende oerwoud waarin daar geen seisoene bestaan nie, en waar selfs die nag kwalik verligting bring van die ondraaglik bedompige van
die ekwatoriale Afrika Maar 'n mens moenie die fout maak om te dink dat die hele Kame roen een groot tropiese reënwoud is nie. Kameroen is 'n taamlik groot land (met sy 475 442 km is dit groter as die Vrystaat en Transvaal saam), en hoewel sy noordpunt minder as 15 noord van die wanaar 10, is 'n aansienlike deel van die binneland, wat aan die onherbergsame Sahara grens, feitlik 'n woestyn. Hier is die gemiddelde jaarlikse reen val 400 mm of minder, en in die vroee deel van die jaar word die ver sengende hitte bowendien vererger deur 'n droë wind uit die Sahara Gelukkig kom die heersende winde uit die suide en suidweste, 'n fit wat daarvoor verantwoordelik is dat daar wel 'n bietjie roen val
Die groot klimaat-uiterstes wat Kameroen ondervind, kan ten dele, toegeskryf word aan sy eienaardige driehoekvorm. (In die noorde strok die land met 'n lang tong tot aan die walle van die Tajad-meer art regs) Die bou en die natuurlike plantbedekking is gevolglik op pale gevarieerd. Die suidelike en sentrale hoogland word heel in die suide begryns deur laaglande met digte tropiese reënwoude, en in die weste deur 'n breé tropiese kusvlakte. Noordwaarts loop die hoog- land uit in betrek hoe bergreekse wat met 'n wye boog van die Kameroenbergreeks naby die kus noordooswaarts strek. Die hoogste spite in die bergreeksen Kameroenberg, in 4070 m hoog en soms selfs met sneeu bedek Hierdie vulkaan se jongste uitbarsting was in 1922 Verder noordooswaarts gaan de Kameroenberge oggin die hauwniagtige Adamaous-gebied en nog verder noord, aan die oors
van die Tajad-meer, 18 'n moerasagtige laangebied Verske groot riviere dreineer die binneland Deur die suidelike hoogland vioel die Sanaga, die Nyong en 'n aantal kleiner riviere, wat almal in die Golf van Biatra uitmond. Die belangrikste rivier in die noorde is die Benue, die grootste takrivier van die Niger, wat noord- waarts ne Nigerie vloel. Hoewel die Sanaga 'n bree riviar is, is hy vari weinig waarde as 'n verkeersweg want vanweë watervalle, stroomver anellings an'n te lae watervlak in die droë seisoen is slegs klein entjies van die rivier bevaarbaar. Dieselfde geld vir die ander riviere
Tibati
Mbam
Bament
Foumban
Bambolo-
gebergle
MIDDE- AFR. REPU- BLIEK
Dengdend Lom
K
A
M anaga
Ro
odel Rey Nkongsamba.
E
Baton
KAMERDENBENG
Nange Eboko
Doume
Sanage
R
DOUALA
YAOUNDE OM Balmayo
Edea
Hyong
Golf
van
Kribio
Baumbe
E
N VOORUITSTREWENDE STAAT
Campo
Kameroen is een van die mees vooruitstrewende state in tropiese Afrika, en sy ekonomie berus hoofsaaklik op die landbou en bosbou in die droë noorde word giers verbou en beeste en bokke aangehou In die suidweste is koffie en piesangs die belangrikste produkte, terwyl
EKWATORIALE GUINEE!
GABOEN
KONGO
PLANTE- EN DIERELEWE
Die gevarieerde omgewingstoestande bring mee dat 'n groot verskeidenheid plante en diere in Kameroen voorkom Die suidelike laagland word bed deur tropiese reenwoude met die tipiese plantegroei van die soort streak die moerasgebiede van die noorde groei riet, rottang en raffiapalms, terwy fugwortelbome (mangroves) aan die kus voorkom. Dieper die binneland in Grondboontjies, mango's, @altnevrugte kakan, kole.
TEKS IN OORLEG MET DR JN STRYN
kakao in die suidelike streek verbou word. Koffie. kakao en hout is die belangrikste uitvoerprodukte. Sedert die ontdekking van olie in Kameroen se Auswaters en bauxiet (aluminiumerts) by Ngaoun- dere in die binnelandt het die mynwese vinnig ge- groel. Tans lewer dit 'n belangrike bydrae tot die and se uitvoer en volksinkome Die meeste van die Iland se krag word by die Edea-hidroelektriese skema in de Sanagarivier opgewek, waar ook 'n aluminiumsmeltery opgerig is
Exonomiese ontwikkeling word vertraag deur 'n gebrek aan 'n goeie verkeersnetwerk. Tog is daar reeds twee spoorlyne voltooi. Die een verbind die hawe van Douala met Nkongsamba, terwyl die ander tot by Ngaoundere in die binneland strek. Die pad- verbindings word eweneens verbeter. Hoewel Douala deur 'n hoofpad verbind word met Ndjamena die hoofstad van die Republiek Tsjad in die noorde is die pad so swak dat dit maklikeris om die van die noordelike streek op die Benuerivier deur Nigerie uit te voer.
Danksy die land se betreklike politieke stabilitet die regering se verstandige ontwikkelingsbeleid. vorder Kameroen ekonomies, en die per capita inkomste van byna R400 per jaar vergelyk gunstig met die van sommige van sy bure.
'N GEMENGDE BEVOLKING
Kameroen het 'n uiters gemengde bevolking, en volgens berekening word die land deur meer as 200 verskillende inboorlingstamme bewoon. Die kus strook en die suidelike woudgebied is die tuiste van Bantoestamme, die getalsterkste etniese groep in die land inde noorde woon in groot verskeidenheid Negerstamme, en in die sentrale gebied is daar stamme met tale wat verwant is aan dié van sowel die Bantoes as die Negers. In die noorde word ook hee wat groepe van Arabiese afkoma aangetref. Die oor spronklike bewoners van die land was waarskynlik pigmee, wat nou siegs nog in verspreide groepies in die suidelike woude voorkom. Daar is tans hoog- stens 10 000 van hierdie interessante inwoners van Midde-Afrika in Kameroen oor.
Vanweë die ondraaglike klimaat het blankes hulle
nooit in groot getalle in Kameroon gevestig nie. Tana
Is daar slegs sowat 12000 blankes, hoofsaaklik
Franso, in die land, uit 'n totale bevolking van sowat 9,6 miljoen.
BEKNOPTE GESKIEDENIS
Die gebied aan die Golf van Biafra is aan die einde
van die 15de eeu deur die Portugese seevaarder
word 'n groot verskeidenheid immergroen bome aangetret, en in die hoër dele kom tropiese graslande voor. In die noorde gaan die land oor danngboswereld
Die dierelewe is byna net so gevarieerd as die plantegroel in die reinwoude inef om gorillas en sjimpansees, asook duisende reptiele
Inboorlinghulte met in eienaardige vorm in die binneland
INVOER Brandstof Voertuie
UITVOER Aluminium Katoen Koffie Rubber Palmolie Petroleum Hout
Fernando Po ontdek, wat die grootste inham aan die kus die Rio dos Cameroes (Rivier van die Garnale) genoem hat vandaar die naam Kameroen. In die- 17de en die 18de eeu is verskeie handelsposte aan- die kus gestig, maar sonder veel welstae. Die kus- stamme van die Douala-gebied het geen ontdekkers toegelaat om die binneland te besoek nie en het as tussengangers fussen die blanke handelaars en die binnelandse stamme opgetree 'n Aantal van die hoofmanno aan die kus het trouens skatryk geword uit die handel in rubber, ivoor en slawe
Teen die einde van die 18de eeu was die handel hoofsaaklik in Britse hande, en in 1835 het die koning van Bimbia 'n strook land aan die kus aar Brittanje afgestaan. In 1884 het die Duitse Afrika- reisiger Gustav Nachtigal, wat van 1869 tot 1885 ver- skeie ontdekkingstogte na Midde-Afrika onderneem het (sien bl 2551), 'n verdrag met 'n aantal stam- hoofde gesluit, waardeur Kameroen 'n Duitse
kolonie geword het. Nieteenstaande aanvanklike Britse en Franse teenkanting is die Duitse aanspraak op die gebied later erken.
Tydens die Eerste Wêreldoorlog het Franse en Britse troepe die Duitse kolanie beset, en na die oor- log is die gebied verdeel in 'n groot Franse en 'n veel kleiner Britse mandaatgebied
Op 7 Januarie 1960 het die Franse Kameroon 'n onafhanklike republiek geword onder die leiding van pres. Ahmadou Ahidjo. Op 1 Oktober 1961 het die Britse Kameroen eweneens onafhanklikheid ver kry. Daar is toe deur middel van 'n volkstemming besluit om die suidelike deel van dié gebied by die voormalige Franse Kameroen en die noordelike deel by Nigerie in te lyf (sien bl. 2308) Pres. Ahidjo, wat outoritér geregeer het, het in 1982 bedank en is op- gevolg deur die eerste minister. Paul Biya, wat in 1984 herkies is. Die ontwikkelingspell van die be- volking is egter steeds baie laag, en kwalik 15 persent van die bevolking kan lees en skryf. Frans en Engels is die amptelike tale
Die enigste belangrike stede is Douala (950000 inwoners) aan die kus en Yaounde (660000 inwo- ners), die hoofstad, wat in die binneland le. Douala, die belangrikste hawe van Kameroen en een van die grootstes aan die hele Wes-Afrikaanse kus, het ook 'n moderne internasionale lughawe
TEKS IN OORLEG MET P WESTERHUYSEN
en insekte. Aan die woudrande en op die grasvlaktes hou olitante, wildsbokke, buffels, kameelperde en swartrenosters. In die riviere kam seokoaie en kro- kodille voor, terwyl 'n groot verskeidenheid tropiese volls in alle dele van Kamerben aangetref word.
0 notes
higaki · 2 years
Photo
Tumblr media
柚子とカカオ #カヌレ堂 #CANELÉduJAPON #MAROU https://www.instagram.com/p/Cpq5dxyvEMt/?igshid=NGJjMDIxMWI=
1 note · View note
darktentacles0666 · 2 years
Photo
Tumblr media
It's been a long time since I last drew him. Marou, eldest child of Slenderman and my Nati. Currently a father and grandfather. I must admit that drawing him gave me pleasure. A simple drawing, but such are sometimes the best.
1 note · View note
thecutiecollective · 2 months
Text
Tumblr media
Selfie by Marous Tzaneti
IG: MarousoTzaneti
Marous is represented by Agencia Models
24 notes · View notes
hi-im-otter · 1 year
Text
hi everyone!! im happy to present my piece for Hunter x Hunter Big Bang 2023!! @hxhbigbang23
Tumblr media
i was assigned to illustrate @caecia’s amazing fic „Across the Winedark Sea” wich you can read here its a leopika pirate au and its absolutely incredible!
under the cut: a textless version and + bonus kurapika concept doodle as i was planning something else first :p
Tumblr media Tumblr media
im really glad i took part and am amazed by the mods efforts and hard work beacuse thanks to them the event was a super fun experience!
83 notes · View notes
jeanlucpicklard · 4 months
Text
Tumblr media
What. An. Outfit. I couldn't find a good picture of the whole thing but honestly? Slay 😘
3 notes · View notes
blackvulturezart · 1 year
Text
Tumblr media Tumblr media
18 notes · View notes
curejune · 1 year
Text
Tumblr media Tumblr media
2023 - 2013
i had a lot of fun drawings in 2013
5 notes · View notes
sylvanas-girlkisser · 2 years
Photo
Tumblr media Tumblr media Tumblr media
Three very normal girls from a very normal family 😃
Caught myself thinking “what if the villain of my DnD campaign had 3 horrible daughters Alcina Dimitrescu style” and so I made them moodboards
7 notes · View notes
lou-bonfightme · 1 year
Text
Tumblr media
❤️ 1,321 likes
loubonfamille: joyeux anniversaire mon tournesol 🌻🌻
0 notes
wordsgood · 1 year
Text
we did not fulfill the prophecy -- main character comps
doli lin is like if shigure sohma and bruno madrigal were distilled into one man with depression and so much chronic pain
loreleaf is like if you smushed zuko thelastairbender and thara celehar together and spritzed him with legolas-scented perfume
jatatyla is like if you put nimona and morgana bbcmerlin in a soup pot and added a tablespoon of megara disneyshercules and just a pinch of deadpool
marou is like if you crossed a rainbow with a sunflower and the shimmer of moonlight on a garden pond and then gave him nice hair :)
1 note · View note
higaki · 2 years
Photo
Tumblr media
#カヌレ堂 × #MAROU at #バレンタインチョコレート博覧会 金土日のみ数量限定販売 ナッツショコラ、スパイスショコラ、カカオニブ https://www.instagram.com/p/Cn6G-XFviHB/?igshid=NGJjMDIxMWI=
0 notes
heatwa-ves · 1 year
Note
omg tia happy bday!!!! im sending you love and hugs and your fav candy and i hope you have a wonderful day!! ily sm bestie!!!!! ♡♡💚🍡💖🍬🍭
TYYY ilysm too!!! 💖💖💖
Tumblr media
1 note · View note
thecutiecollective · 11 months
Text
Tumblr media
Selfie by Marous Tzaneti
IG: MarousoTzaneti
Marous is represented by Agencia Models
17 notes · View notes
hi-im-otter · 1 year
Text
say ‚hi’ killua!!
((he says ‚hi’))
Tumblr media
41 notes · View notes