#afrikaansisgroot
Explore tagged Tumblr posts
clickyourradio · 6 months ago
Text
Tumblr media
🧀 DE ANDERE 🧀NEDERLANDSTALIGE ZENDER! 🇨🇦
🍁 THE OTHER🎉 DUTCH LANGUAGE STATION 🎶
🇿🇦Crescendo - 🎶Crescendo
🧀In 2024 herdenkt ATKV-Crescendo 50 jaar van het ontdekken en ontwikkelen van Afrikaanse muziek. Sinds de oprichting in 1974 is ATKV-Crescendo geëvolueerd om relevant te blijven in de muziekscene van Zuid-Afrika. Oorspronkelijk een talentenjacht met één winnaar, transformeerde het in een ontwikkelingsprogramma dat potentiële songwriters en artiesten voorziet van kennis en ervaring om een ​​duurzame carrière in de kunsten op te bouwen. My crescendo, het themalied dat ATKV-Crescendo's 50 jaar van talentontdekking en -ontwikkeling markeert, is uitgebracht. Het nummer bevat dertien artiesten die de afgelopen vijf decennia deel hebben uitgemaakt van dit muziekontwikkelingsproject
🍁In 2024, ATKV-Crescendo will commemorate 50 years of discovering and developing Afrikaans music. Since its establishment in 1974, ATKV-Crescendo has evolved to remain relevant in South Africa's music scene. Originally a talent competition with a single winner, it transformed into a development programme that equips potential songwriters and artists with knowledge and experience to build a sustainable career in the arts. My crescendo, the theme song marking ATKV-Crescendo’s 50 years of talent discovery and development, is released. The song features thirteen artists who have been part of this music development project over the past five decades
0 notes
afrikaansenskuldloos · 2 years ago
Text
Tumblr media
Ons is vandag oorvloed met dankbaarheid vir ons span.
Julle vlugtige en professionele benadering tot die hantering van ons kliënte is 'n ware bewys van ons span se integriteit en passie vir uitnemendheid. Die manier waarop julle omgee, luister en die ekstra myl loop om die behoeftes van ons kliënte te bevredig, is opmerklik en word opreg waardeer.
Julle is die gesigte van ons onderneming en die draers van ons reputasie. Sonder julle toegewyde pogings sou ons nie die vertroue van ons kliënte kon verdien nie.
Dankie vir die manier waarop julle hulle gerusstel, leiding gee en hulle behoeftes erken. Julle skep 'n ervaring wat vertroue, gemoedsrus en voldoening bring aan elke kliënt wat ons bedien.
#spanwerk#afrikaansenskuldloos#afrikaansislekker#afrikaans#afrikaansislekker#teamworkmakesthedreamwork
1 note · View note
erikzeelie · 5 months ago
Video
Jou hart behoort aan hom
16 Feb 2025Musiek Video vir " Jou Hart Behoort Aan Hom"
0 notes
kevlo75 · 3 years ago
Photo
Tumblr media
#learning #afrikaansisgroot #dutch #influence #namibia🇳🇦 (à Transkalahari- End Resort Die Dam) https://www.instagram.com/p/Ck2fNZGoiwD/?igshid=NGJjMDIxMWI=
0 notes
wesleywestmusic · 4 years ago
Video
instagram
SUBURBIA JAMS Cooler as ekke - @jackparow (Acoustic Vibe by @reggiepeace en Wesley West) Some comedy to brighten up your day in the midst of everything that's going on. 😊 #suburbiajams #suburbia #reggiepeace #wesleywest #cover #musician #jackparrow #coolerasekke #comedy #music #musiccomedy #afrikaansisgroot (at Linden, Gauteng, South Africa) https://www.instagram.com/p/CRgH-AKJbea/?utm_medium=tumblr
0 notes
darkadamcomics · 4 years ago
Photo
Tumblr media
#DieSwartKat #afrikaansisgroot #afrikaans #sprokiesverhaal #sprokieswêreld #sprokiesmooi #dieswartkatkomweer #dieswartkatwashier https://www.instagram.com/p/CQYdjZlBPo8/?utm_medium=tumblr
0 notes
fortunatecharles · 6 years ago
Photo
Tumblr media
Gisteraand het ek die voorreg gehad om saam met @wwwern, @bouwerbosch en @lucindaneethling se nuwe music video vir hul liedjie "Pleit" te help skiet. Dit was vrek cool om op die set te wees en te sien hoe 'n musiek video geskiet word, die ligte, die kamera angles en hoe dit met die musiek gesync word. Hulle EP kom hierdie Vrydag uit! Check dit uit! #musicvideo #musician #video #photo #vintage #lights #linden #creative #diy #southafrica #synthpop #70s #oldcar #musiekvideo #musiek #freelancer #vryskut #afrikaansisgroot (at Linden, Gauteng, South Africa) https://www.instagram.com/p/ByUhn09JiU9/?igshid=1n1w95nhq0kwf
0 notes
ricardodutton-blog · 6 years ago
Photo
Tumblr media
Francois van Coke #francoisvancoke @francoisvancoke #thevoicesa @thevoicesa #background #grunge #fanart #inkbeargraphics #ricardo_dutton #photoshop #illustrator #musician #localartist #music #band #afrikaansisgroot https://www.instagram.com/p/BuWMLYvhLSH/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=18eoiuagnylds
0 notes
ignitenorth · 6 years ago
Text
Armand Steenkamp - Lekker Mens
Wat het Armand Steenkamp met wyle soos Worsie Visser, Zirk Bergh en Zak van Niekerk in gemeen? Hulle was almal LEKKER MENSE en se musiek lig jou gemoed! Vir die eerste keer in ‘n lang tyd verskyn daar ‘n lekker album, vol lekker liedjies, wat jou laat lekker voel. Selfs al gaan van die lirieke oor die swaarkry van boerdery, maar Armand draai die probleme en swaarkry op sy kop en laat jou lekker voel as jy hierna luister.
Ek wil amper so ver gaan om te sê hy laat selfs die droogte dan nou lekker voel as jy so na hierdie ritmiese, opgewekte album luister wat opgeneem is aan die Weskus in Wouter van de Venter se bekwame hande en ateljee. Selfs Wouter verras ons hier en wys jy moet hom nie stereotipiseer nie.
Armand het grootgeword in die Boesmanland erens tussen Pofadder, Kliprand en die niet. Die naaste skool was Springbok waar hy wou rugby speel, sing en graag ingels praat. Die kans om ‘n Springbok te word is dus baie groter in die Boesmanland, want daar was engels nie ‘n tweede taal nie, maar ‘n vreemde taal. Hoërskool was hy in die befaamde Boland Landbou. Vandag tree hierdie boer landwyd op by enige funskie en sy konsertgangers sien telkemale die son opkom. “Solank hy net nie ingels hoef te praat nie”, sê hy.
Sy nuutste album, Lekker Mens, laat jou goedvoel sommer oor die slegte dinge van die land. Sy liefde vir visvang en jag tel jy ook so tussen die snitte se lyne op. 2016 was jy selfs genomineer deur die Ghoema’s vir Beste humoristiese album.
Armand se nuwe album is gelaai met humor, lekker moderne verwerkings wat jou voete gaan laat jeuk en jou van jou ‘n lekker mens gaan maak. Met al die negatiewe waarmee ons deesdae omring word, beloof hierdie album om die beste ding te wees wat jy vir jou gemoed kan aanskaf.
Tumblr media
https://vonk.co.za/armand-steenkamp-lekker-mens/
0 notes
djazuhl-blog · 7 years ago
Video
instagram
#Lynkyk E.P coming up with @earlybmusic before his album drops #newmusicalert #newmusic #newmusicfriday #newmusiccoming #newmusicsoon #newmusic2018 #newmusicalert🚨 #newmusicloading #music #musicislife #musicislife🎶 #afrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansemusiek #rymklets #afrikaanshiphop #hiphop #beats #sahiphop
1 note · View note
afrikaansenskuldloos · 2 years ago
Text
Tumblr media
Ons wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om elke lid van ons werkspan te bedank vir die ongelooflike toewyding, harde werk en samewerking wat julle elke dag bydra.
Elkeen van julle bring 'n unieke vaardigheidstel en 'n sprankelende energie na die tafel, wat ons in staat stel om uitdagings te oorkom en sukses te behaal.
Julle werksetiek, lojaliteit en samewerking is 'n ware inspirasie vir ons en al ons kliënte.
Baie dankie vir alles wat julle doen. Julle maak werklik 'n verskil.
Met diep dankbaarheid,
Afrikaans en Skuldloos
0 notes
fokmyhelelewe · 7 years ago
Video
tumblr
My ouers het al ophou vra of ek iemand ontmoet het... #foreveralone
Check ons ander kak hier:
https://web.facebook.com/warrefok/
Ons is ook op Instagram en Twitter
0 notes
chenelno1 · 2 years ago
Text
This song was written last year December during the time my husband lay in hospital and a lot of uncertainty surrounded us. The metaphor I used for our relationship was a ship searching for a Lighthouse. Finding our way back to each other. Coming home even through we faced storms.
My hubby is fit and strong since then and I'm grateful that this song is a testament of love conquering all.
Jy is 'n Lighuis / You're a Lighthouse is available on all major streaming. Listen to it today 💕
.
.
.
.
.
#chenelno1 #acousticmusic #afrikaans #jyisnlighuis #yourealighthouse #afrikaansislekker #afrikaansliedjie #afrikaansisgroot #afrikaansrock #afrikaansesongs #afrikaansekunstenaar #afrikaansonInstagram #southafricansinger #southafricansongwriter #southafricanartist #southafricanmusic #loveballad #lovesong #lovemusic #ballad #songoflove #beautifulsong #acousticmusic #singersongwriter #songwriter
0 notes
braaiarmy · 5 years ago
Photo
Tumblr media
🐣 #chicken in the #egg 🐣 #braaiarmy #braaimaster 📷 𝗝𝗼𝗵𝗻 𝗠𝗮𝘀𝗼𝗻-𝗞𝘂𝗹𝗹𝗶𝗻 does a #roastchicken for a #lekker #braai #lunch in his @biggreenegguk while watching the #rugby 🇿🇦 #southafrican #saffa #springboks #saffasabroad @wereldwyd.co.za #bbq#bbqchicken#greenegg#saffas#saffasintheuk#proudlysouthafrican#freestate#braaination#wysjouvleis#7s#biltong#afrikaans#boerewors#droewors#braaivleis#plaas#afrikaansisgroot https://www.instagram.com/p/CG4NO6SJoc2/?igshid=l663t1orvk5y
0 notes
whatareyoumadeofmandy · 8 years ago
Photo
Tumblr media
#Afrikaansisgroot Charlie
0 notes
darkadamcomics · 4 years ago
Photo
Tumblr media
#SwartKat #DieSwartKat #afrikaans #afrikaansisgroot #suidafrikaans #sprookiesverhaal #sprookie https://www.instagram.com/p/CPdo6RmhseJ/?utm_medium=tumblr
0 notes