alegrange
alegrange
Notes about me and my life
18 posts
André le Grange | Create your badge
Don't wanna be here? Send us removal request.
alegrange · 7 years ago
Photo
Tumblr media
#pomeranian #toypombabies #ourbabies #doggybabies #proudpappas #loveour4leggedbabies
0 notes
alegrange · 7 years ago
Photo
Tumblr media
#modernwayofgettingaround #newconvertible (at Museu Nacional dos Coches)
0 notes
alegrange · 7 years ago
Photo
Tumblr media
#modernwayofgettingaround (at Museu Nacional dos Coches)
0 notes
alegrange · 7 years ago
Photo
Tumblr media
#GETblack @getblacksa (at CASTELO DE S. JORGE)
0 notes
alegrange · 7 years ago
Photo
Tumblr media
#lisbon @getblacksa @eurovision black is in Lisbon!!!! (at Lisbon, Portugal)
0 notes
alegrange · 7 years ago
Photo
Tumblr media
#instadogs #instapomeranians #cocochanel #lovingdoggies #goingtomissthem #ourbabygirls (at Brooklands Lifestyle Estate)
0 notes
alegrange · 7 years ago
Photo
Tumblr media
#staringintothedistance #daddysworking
0 notes
alegrange · 7 years ago
Photo
Tumblr media
#instaday #peaceful #silence #takingthedoggiesforawalk (at Brooklands Lifestyle Estate)
0 notes
alegrange · 7 years ago
Photo
Tumblr media
#instadog #lovinglife #oumie #oupie #cocochanel #coco #chanel #adogslife🐾 #adogslife #babies #daddysgirls (at Trevor & Rothea)
0 notes
alegrange · 7 years ago
Photo
Tumblr media
Little Princesses 👸🏼👸🏼 (at Brooklands Lifestyle Estate)
0 notes
alegrange · 7 years ago
Video
Eurovision 2018 | My Top 21 (So Far) From South Africa 🇿🇦
The #Top10
01. France - Madame Monsieur - Mercy 02. United Kingdom - SuRie - Storm 03. Spain - Amaia & Alfred - Tu Cancion 04. Belarus - ALEKSEEV - Forever 05. Germany - Michael Schulte - Ley me walk alone 06. Denmark.dk - Rasmussen - Higher ground 07. Czech Republic - Mikolas Josef - Lie To Me 08. Romania - The Humans - Goodbye 09. Italy - Ermal, Fabrizio - Non mi avete fatto niente 10. Ukraine - MÉLOVIN - Under the ladder
#TopSoFar #esc #Eurovision #Fans #getblacksa
0 notes
alegrange · 7 years ago
Video
Eurovision 2018 | My Top 11 (So Far) From South Africa 🇿🇦
@eurovision @madamemonsieur  #Eurovision #eurofest #melfest2018 #ESC #Eurovision2018
0 notes
alegrange · 7 years ago
Link
0 notes
alegrange · 14 years ago
Text
Soos
Soos n skim in die nag wil ek verdwyn Erens daar waar die son nie skyn Soos n dief in die nag wat iets gaan steel Het ek my lewe as iets anders verbeel Soos n reenboog se kleure daarbo hoog Is my moods uitgestal op die verhoog Soos Mannemarak van ver af kom Is dit EK wat myself soms verstom Soos die mense om tog so wonderlik Het ek soveel dinge om op te mik Soos klaasvaatjie sy sandjie altyd strooi Moet ek die negatiwiteit uit my lewe gooi Soos Ying en Yang se dit en dat Loop my dae soms meer glad Soos Pinoccio se neus probleem Is my geluk soms weggeneem Maar met al die vergelykings Moet mens tog maar aanbeweeg Met al jou verskillende “afwykings” Is jou lewe NIE so leeg
0 notes
alegrange · 14 years ago
Text
Raaksien
Ek het baie wat ek vir jou wil vra, wil se Maar is nie seker of jy my ooit wil he Jy weet ongelukkig hoe ek oor jou voel Ek het dit beslis nooit eintlik so bedoel Ek wil net graag he dat jy MY raaksien Veral dat ons mekaar verdien Jy moet besef die lewe gaan wel aan Jou lewe is deurmekaar, ek verstaan Soms is ek nie seker of ek weet wat ek soek Maar amper 99% van die tyd is dit jou in my hoek Al wat ek moet doen, net besluit of ek bereid is Om my hoeke te deel, en of ek my eie hoek gaan mis En nog n ding – ek is al vir sooo lank single En ek weet ek het reeds my geite En eintlik al wat ons nog doen is mingle En om by jou te wees, laat my glimlag – dis feite Die keuse rus dus nogsteeds by jou Jy moet besluit hoe baie jy van my hou Wil jy he iets moet tussen ons gebeur Sodat ons mekaar dan kan “beheer”
0 notes
alegrange · 14 years ago
Text
Sodra jy
Mense het soveel keuses dag in en dag uit
Hulle weet nie wat die uitkoms gaan wees nie
Maar tog moet hulle besluit
Die opsies wat hulle het is nooit verniet
Om een of ander rede, wil almal dit geniet
  Die lewe is so eentonig en ook onvoorspelbaar
Maar net as jy nie iemand het om dit mee te deel
En sodra jy die een gevind het saam wie jy wil opgaar
Is die lewe so opwindend en tog so emosioneel
Dat jy nie kan help om te wonder, is dit “for real”
  Net jy kan ongelukkig daai besluit maak
Die besluit of jy wil oorgee aan dit wat saak maak
Jy moet dit doen net vir jou
En die rede wat jy gebruik, moet jy altyd onthou
  Sodra jy gekies het, sal jy weet
Sodra jy besluit het, hou jy op sweet
Sodra jy vrede gemaak het, is jy gelukkig
Maar sodra jy wonder, gaan jy begin sukkel
  Jy moenie bekommerd wees oor die samelewing
Jy moenie wag vir almal se opmerking
Doen net wat jy voel is reg
Doen net dit wat jy voor wil veg
  Onthou net een ding
Die een ding wat eintlik saak maak
Die een ding wat almal van vergeet
Die een ding is jyself… net jy maak saak
0 notes
alegrange · 14 years ago
Text
Nooit
Skielik snak ek na my asem
Het iets gesien wat ek nie wou nie
Of sal ek se wat ek nie moes nie
Iets wat my laat voel ek mors my tyd
  Ek probeer dit in my kop kry
Dat ek soveel meer verdien
Maar daai gedagte gly net verby
En daar is nie tyd om dit te sien
  En voor ek my oe kan uit was
Dink ek weer aan jou
Na ek myself die soveelste keer gedreig het
Ons sal nooit wees, nie toe, en nie nou
Nooit
  Ek probeer myself ompraat
Dat ek fine gaan wees
Maar ek weet nie my ou maat
Ek verlang na jou vlees
  Verlange wat onbesryflik is
Dit voel skoon swart
Dis seker net die smart
Maar wens ek was nie meer bewus
  Jou perfekte lippies en jou mooiste glimlag
Jou sprankelende ogies en oulike neusie
So saam met die persoonlikheid
Hoe kan n mens dit nie wil he?
  Maar die gedagte is nie meer goed genoeg
Ek is nou al te moeg
Te moeg om net te wonder
Oor wie ek hier sit sonder
0 notes