vrystaatstories
vrystaatstories
Untitled
106 posts
Don't wanna be here? Send us removal request.
vrystaatstories · 1 year ago
Text
Vrystaatstories Boekbekendstelling: 4 Sept. 2024 (1 uur), Strand Biblioteek
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
vrystaatstories · 1 year ago
Text
Vrystaatstories, in Worcester
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
vrystaatstories · 1 year ago
Text
Vrystaatstories, in Wordsworth-boekwinkels
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
vrystaatstories · 1 year ago
Text
Vrystaatstories, in Welkom OVS
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
vrystaatstories · 1 year ago
Text
Vrystaatstories, in Tabeel-boekwinkel, Stilbaai
0 notes
vrystaatstories · 2 years ago
Text
Stywe Lyne
Stywe Lyne - 'n storie oor vissermanne en hengelaars
Stywe Lyne Henning van Aswegen & Johan van Zyl “Geronkie, het jy geweet dat mense wat visvang, meer vis vang? Dit is ‘n onomstootlike feit soos ‘n koei.” “Watter soort koei?” “Dis nie nou ter sprake nie, Geronkie. Ons praat van visvang. Party mense noem dit hengelary.” Mossieman en Geronkie sit karplaks op die Strand se strand op hul gemakstoele na die see en kyk. Valsbaai om presies te…
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
vrystaatstories · 2 years ago
Text
Die Feetjies hou konsert
Lank gelede vlieg daar eendag ʼn klein blou voëltjie met ʼn boodskap in haar bekkie na Virginia in die Vrystaat toe. Die klein blou voëltjie is deur die Burgermeester van die buurdorp, Harmonie gestuur om al die feetjies van Virginia uit te nooi na hul groot konsert toe. Die klein blou voëltjie se naam was Blue, want haar veertjies was so pragtig en so blou soos die hemel daarbo. “Blue,” het die…
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
vrystaatstories · 2 years ago
Text
Jakkals steel Leo Leeu se kos
Jakkals steel Leo Leeu se kos
In die middel van die winter stap Oom Leo Leeu en sy lyfwag Jakkals deur die digte bosse van die Oos Vrystaat, nie ver van Ficksburg af nie, om waterbuffels te jag. Jakkals is Oom Leeu se beste lyfwag en as hulle gaan jag en hy dra hy Oom Leeu se swaar geweer, sy verweerde ou knapsak en ‘n emalje koffiekan. Die koffiekan moes altyd saamgaan op jagtogte, want oom Leeu was ‘n opregte Vrystater,…
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
vrystaatstories · 2 years ago
Text
Mossieman trek 'n spook se stert
Mossieman trek 'n Spook se Stert
“Het jy al ‘n perd se stert getrek, Mossieman? En toe kleinkoppie getrek en weggehardloop?” Geronkie loer onderlangs na Mossieman en sien dat sy boesemvriend diep dink. Hy hou daarvan om Mossieman se siel uit te trek, veral as Mossieman sit en dink en aan sy lekker Vrystaatse perskes proe-proe. Dit was misreëntjie-aand in die Vrystaat, en die dowwe maan het net-net agter die donker wolke…
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
vrystaatstories · 2 years ago
Text
Mys die Muis vang 'n Krokodil
Mys die Muis vang 'n Krokodil
Eendag op ʼn reëndag was daar ʼn dapper muis wat in die bos in die Vrystaat gaan stap het. Sy naam was Mys die Muis en die meeste van sy spierkrag het tussen sy ore gelê. Dit is waarom sy ore so groot was; hy kon beter luister as al die diere in die hele Vrystaat saam. Toe Mys nog so stap, lê daar ewe skielik ʼn reuse krokodil in sy pad. Die krokodil was groot en lelik met baie skerp tande, en hy…
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
vrystaatstories · 2 years ago
Text
Geronkie die Donkie se Vreeslike Seer Vinger
Geronkie die Donkie se Vreeslike Seer Vinger
Geronkie die Donkie se vreeslike seer vinger “Mossieman, ek het vreeslik pyn,” kerm Geronkie die donkie en hy wys met sy vinger na sy voet. “Ek dink ek het ʼn verskriklike pyn in my roer.” “Haai, Geronkie, waar sit jou roer?” “Nee, ek weet nie, Mossieman, maar elke keer as ek roer, dan pyn dit.” “Ag foeitog, Geronkie, is dit baie seer?” Mossieman is Geronkie se boesemvriend en hy is al gewoond…
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
vrystaatstories · 2 years ago
Text
Die Vrystaatse Boere
Vrystaatse boere is daarvoor bekend dat hulle loshande die beste boere in die hele wêreld is. Daarby is die Vrystaatse boere ook die beste boere in die hele Vrystaat. Vrystaatse boere is bekend daarvoor dat hulle baie kreatief en vrydenkend is, en daarom kom hulle altyd met die heel beste boerdery-idees en produkte vorendag. Idees en produkte soos soos boeretroos met boerbeskuit, melkkos,…
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
vrystaatstories · 2 years ago
Text
Die Effense Ysterman
Mens sal dit nooit sommer so sê nie, maar in die jare tagtig was ek ʼn effense knorrige ysterman wat eenkeer aan die Amerikaanse driekampkampioenskappe in Chicago se Michigan-meer deelgeneem het. Al die Amerikaanse driekampatlete het sulke fênsie en baie duur polistireen ‘wetsuits’ gehad om die 14˚ grade water in die Groot Mere te trotseer. Daar is vyf Groot Mere; Superior, Huron, Michigan, Erie…
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
vrystaatstories · 2 years ago
Text
My Skaapappeltjies is lekkerder as joune!
My Skaapappeltjies is lekkerder as joune!
My skaapappeltjies is lekkerder as joune! Mossieman en sy boesemvriend Geronkie die Donkie was iewers in die pragtige Vrystaat op reis, toe hulle hoor van ‘n boer naby Zastron wat die lekkerste skaapappeltjies in die wêreld produseer.  Geronkie die Donkie was daardie jare Mossieman se handlanger, sy kameraad, sy boesemvriend en sommer net sy beste maat.  Die twee van hulle was ook berugte…
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
vrystaatstories · 2 years ago
Text
Mossieman skryf sy Boerematiek
Mossieman skryf sy Boerematriek
“Ek is nou heeltemal intellektueel uitgeput,” kla Mossieman teenoor sy boesemvriend, Geronkie die Donkie, terwyl hulle langs die magtige Sandrivier in die pragtige Vrystaat stap. Dié twee stoere Vrystaters (en lojale Cheetah-ondersteuners), is al jare lank vriende en hulle deel gewoonlik hul diepste geheime met mekaar. Mossieman vee met sy poot oor sy voorkop en sug diep. “Eksamens is darem vir…
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
vrystaatstories · 2 years ago
Text
Topsie & Bella
n Gordonsbaai het ʼn oulike klein dogtertjie gebly, nie ver van die strand af nie, binne loopafstand van Ingrid Jonker se mooi standbeeld met haar driewieletjie op. Alhoewel Topsie nog jonk was, het sy al Ingrid Jonker se gedigte gelees. Sy het die meeste van die gediggie, ‘Die Kind’, gehou omdat Ingrid daarin ʼn storie oor kinders vertel. Topsie kon gewoonlik nie wag vir die Christusfees en die…
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
vrystaatstories · 2 years ago
Text
Troukoors is nie Perde koop nie
Troukoors is nie Perde koop nie
Troukoors is nie Perde koop nie Mossieman en Geronkie die Donkie hou een jaar vakansie by die see, naby Gordonsbaai, sodat hulle in Bikini Beach se koue water kan swem. “Mossieman,” vra Geronkie skoorsoekerig, “waarom moet ons elke keer Gordonsbaai toe kom vir ons vakansie? Waarom kan ons nie in die pragtige Vrystaat bly nie, waar daar baie plaasdamme is om in te swem. Party van die damme het…
Tumblr media
View On WordPress
0 notes