aspoestertjiee
aspoestertjiee
My lewe as Aspoestertjie uitgelé
7 posts
Don't wanna be here? Send us removal request.
aspoestertjiee · 3 years ago
Text
Ek het 'n oulike ou by die bal ontmoet. Ek dink hy is die een vir my. Ek voel ongelooflik. Dit is die beste aand van my lewe.🥰
Tumblr media
2 notes · View notes
aspoestertjiee · 3 years ago
Text
Ek weet nie of ek hallusineer of nie. 'n Vrou het na my toe aangedryf. Haar naam is Goeie feë. Sy het 'n towerstaffie. Sy het haar towerstaf gebruik om vir my 'n nuwe rok te maak. Ek is mal oor die rok sy het my gemaak. Sy het 'n pampoen na 'n koets verander. Sy het ook my muise in perde verander. Die glas pantoffels is my gunsteling. Sy sê dat ek moet teen 12 uur terug wees.
Tumblr media
2 notes · View notes
aspoestertjiee · 3 years ago
Text
Die tragedie.
Ek is baie kwaad. My stiefsusters het my verraai. Net toe ons wou vertrek, het hulle my gestruikel en ek het geval. My rok is nou geskeur en met modder besmeer. Dit is so 'n tragedie.
Tumblr media
2 notes · View notes
aspoestertjiee · 3 years ago
Text
Die rok het gekom! Dit pas my soos 'n handskoen. Ek lyk asemrowend.🌸
Tumblr media
2 notes · View notes
aspoestertjiee · 3 years ago
Text
Opdateer: Vergeet dit!
Ek het hierdie pragtige rok bestel en ek hoop dit kom bestyds aan.
Tumblr media
Gaan ondersteun asseblief! @gw.lightinthebox.com
2 notes · View notes
aspoestertjiee · 3 years ago
Text
Die uitnodiging
Stiefma en my stiefsusters gaan na a bal. Dit is net 'n paer dae. Die Prins soek 'n vrou. Ek het nie eers iets om aan te trek nie.😥 Ek sien rérig daarna uit!
Hier is die uitnodiging...
Tumblr media
2 notes · View notes
aspoestertjiee · 3 years ago
Text
"Jaq en Gus"
Haai ouens, dis weer ek. Ek het vanoggend so 'n hoofpyn gehad. Ek voel beter om met my troeteldier muise te speel. My gunsteling deel is om hulle aan te trek. Hulle is net so oulik.😍
Tumblr media
3 notes · View notes