Tumgik
#afrikaansmusiek
chenelno1 8 days
Text
Ek het 'n nuwe song, Red My is' n alternatiewe rock song wat jou sal aangryp. Luister op Spotify vandag
#chenelno1 #afrikaans #afrikaansmusiek #afrikaansesong #afrikaanseliedjies #afrikaansesongs #afrikaansrock #afrikaanskook #rocksongs馃憤
0 notes
zoeilina 5 years
Photo
Tumblr media
Love this song right now. #afrikaansmusiek #musicwhilecooking https://www.instagram.com/p/B6916bkhKtBXN3Hh5GHFJYFzODeKqrJ1HG6z180/?igshid=6mtb5ahmt9fk
0 notes
fortunatecharles 5 years
Photo
Tumblr media
Gister 17:15. Koop die tyd uit. Die dae is boos. So. Ons het ge毛et Jeans op die strand vuil gemaak 2e handse winkel besoek Waar ek 'n Ou Eskom koppie gekry het (vir my pa) En gejam! Dankie @rockingstilbaai! Baie dankie vir hierdie ouens @almero_welgemoed @austinhulme @marnusvdm Insane foto's deur @nicowelgemoed Gaan loer bietjie Ons maak weer so die 31e Desember in Mosselbaai. #lekker #bandlife #stilbaai #rockingstilbaai #almero #afrikaansmusiek #fortunatecharles (at Stilbaai, Western Cape) https://www.instagram.com/p/B6nvPJXhGVB/?igshid=14wfazqlr818e
0 notes
wesleywestmusic 3 years
Photo
Tumblr media
@lucindarosacreates se nuwe solo album word die 2e Julie Vrygestel!! Hierso is die Album 脌-Team! Om liedjies te skryf, op te neem en te vervaardig is baie soos om kos te maak! @lucindarosacreates het al die ingredients gebring. Ek en sy het die kos saam gemaak. Soms moes ons sekere disse weer maak, en iets verander todat ons by die regte finale smaak uitgekom het. @bouwerbosch het nou en dan die kos geproe en vir ons ges锚 of daar bietjie meer sout nodig is. Baie dankie vir jou insette! @johnhenryo, @marymarylouis en @milaguy het kom help met die kosmaak en hul eie ingr茅dients en flavours in die mix gegooi. @peachvanpletzen aka GROOT HOND het die sweet mixing en mastering sauce op die tracks gesit. MASSIVE respect. @ilovemstudio maak seker @lucindarosacreates lyk mooi en @rachellecrous kyk dat jul almal die kos kan geniet!!! Dit is 'n voorreg om musiek saam met al hierdie mense te maak! Ons het baie moeite in die songs gesit! Ek sien uit dat julle dit hoor! Dankie vir die ondersteuning! #afrikaansmusiek #musiek #lucinda #2julie2021 #producer #artist #musician #music #ateam (at Linden, Gauteng, South Africa) https://www.instagram.com/p/CP7lx6DByBG/?utm_medium=tumblr
0 notes
chenelno1 1 year
Text
Ek het 'n nuwe song, Red My is' n alternatiewe rock song wat jou sal aangryp. Luister op Spotify vandag #chenelno1 #afrikaans #afrikaansmusiek #afrikaansesong #afrikaanseliedjies #afrikaansesongs #afrikaansrock #afrikaanskook #rocksongs馃憤
0 notes
chenelno1 1 year
Text
Vriende en familie, ek is super opgewonde oor my volgende musiek vrystelling, Red My, wat 6 Julie 2023 alle op alle stroom platforms beskikbaar sal wees.
Wees die vonk tot die vuur deur op Spotify of Apple Music die liedjie te presave.
#RedMy #chenelno1 #afrikaans #afrikaansmusiek #afrikaansemusiek #AlternativeMusic
鈴煍金煒庰煍解彫
https://found.ee/RedMy-1
0 notes
chenelno1 2 years
Text
Farmer's Wife deals with the fear of farm killings and the responsibility to feed a nation, from the perspective of a farmer's wife.
My nuwe liedjie, Boer se Vrou is beskikbaar op alle stroom platforms. Hierdie is een van die mees emotionele liedjies wat ek al ooit geskryf het. Luister hom vandag op Spotify.
.
.
.
.
.
#chenelno1 #nuwevrystelling #afrikaans #afrikaanstiktoks #afrikaansmusiek #afrikaanseliedjies #suidafrikaaner #suidafrika馃嚳馃嚘 #suidafrikaner馃嚳馃嚘 #liedjieskrywer #boer #boersevrou #boerentrots #plaasmoordesa #saboeretrots #saboere #plaasmoordemoetstop #suidafrikaanseboere #suidafrikaanseboere #oorspronklikemusiek #suidafrikanerssalverstaan
Tumblr media
0 notes
dreamerbooysen 4 years
Photo
Tumblr media
#Level_Up Shigo x Kush300 x Libo-G Coming soon #axekrew #axekrewmusic #libomusic #shigobeats #afrikaansmusiek #afrikaanshiphop #afrikaanshiphopcypher #music #plettitsafeeling #newhorizons (at Plettenberg Bay, Western Cape) https://www.instagram.com/p/CE3iLMAJtr1/?igshid=1ngfwd6i8ksgc
0 notes
fortunatecharles 5 years
Photo
Tumblr media
Ek en @este_g80 het hierdie week lekker record aan 'n nuwe Kersfees liedjie wat binnekort vrygestel gaan word met 'n mooi video daarby! Hou die spasie dop. 馃槉 #afrikaans #kersliedjie #vervaardiger #producer #musiek #afrikaansmusiek #musiekvideo #lekker (at Northcliff, Gauteng, South Africa) https://www.instagram.com/p/B5K1zOOhGJS/?igshid=g0jt2fuhib3g
0 notes