Tumgik
#kontaklens
kontaklenscomtr · 1 year
Text
Tumblr media
Soflens 59: https://kontaklens.com.tr/urun/soflens-59/
Soflens 59 kontak lensleri ile konfor ve netlik daima sizinle.
Lens kullanmanın kolay yolu!
En uygun lens fiyatları için Kontak Lens adresimizi ziyaret edebilirsiniz.
En iyi fiyatlı renkli lensler de ürünlerimiz arasında yer almaktadır.
En iyi kontak lens fiyatları için: https://kontaklens.com.tr/
1 note · View note
opticsunn · 4 years
Link
Tumblr media
1 note · View note
Die storie oorvertel
Waar begin mens?
Ja dit is lank,maar dit verduidelik baie,lees tot die einde eendag asb...Dit is die laaste ding wat ek jou in my lewe sal vra...Nadat ek send gedruk het,gaan ek weer die kasdeure toemaak..HIedie is die eerlikke waarheid in plein afrikaans.
22 Desember 2018...Toe ek n ander kant v jou ontmoet het,waarheid is ek het in die begin weggebly want my oupa het altyd gese die manier hoe 2 mense ontmoet is die manier wat dinge gaan bly...En ek wil nie op verneek word nie.(Alhoewel ek weet jy is nie regtig daardie tipe persoon nie,lees net tot die einde, laaste ding wat ek jou ooit sal vra in my lewe)
23 Desember,my pa kom by my woonstel aan, so hoog op meth mens sweer hy sweet die kak,hy en sumarie het baklei en nou is ek sy toevlug...
24 Desember, ek moet saam met my pa huistoe gaan,want wie wil kersfees alleen spandeer?
25 Desember...Kersfees by Sumarie se ma-hulle...Kon net sowel alleen wees,Oh het ek gemention my pa en sumarie is nogsteeds dik getik?
26 desember tot 14 Januarie,verveeldheid en drk van my pa-hulle af het my laat meth try en lsd en ek rook weer dagga,dinge is so deurmekaar ek weet nie watdevok gaan aan nie.
15 Januarie, Anette kom haal my, tyd om teologie te swot!Ek wou nooit nie,maar die jaar voor dit was dit my enigsste opsie,voordat ek my 2de beurs gekry het.
16 - 20 Januarie, Ek doen alles in my vermoe om van studie rigting te verander,maar dit is onmoontlik.Ek kry nie vriende gemaak nie,maar ek weet mos cuben bly in pta, kom ek bel hom.
21 Januarie tot 11 JUlie...Ek en Cuben is goeie tjommies,ek gaan nie meer campus toe nie want ek haat my studierigting,ek moet wel mention ek hardloop nou 2 grade,teologie + fisiologie,genetikjka en sielkunde...Om die waarheid te se is ek oorweldig met die werk want ek moiet altwee grade deurkom anders kan ek nie volgende jaar anngaan nie.Moet ek mentiion ek en Cuben het gaan suip,toe dwelms gedoen....Van daar af was ek permanent op een of ander chemical sodat ek myself net kan numb...Staan 9 uur die aand op gaan slaap 5 uur, as ek nie meth opf kat of ecstasy of coke in het nie....Roook 24/7 dagga.Moet net my kop stil kry.o, my pa-hulle?Ek weet nie, meeste v d ie ttyd antwoord hy nie sy foon nie.....My 2de beurs het uitbetaal,R55 000 cash....
Blank van daar af, so hard onder die invloed van basies enigeiets dat ek ek ek weet nie eers nie, ek is verbaas ek lewe nog, maar meer ontsteld daaroor,ek haat myself....Woensdae aande lsd en cocaine in clubs tot 5 uur, morre oogend, maar vok slaaap pak nog n paar lyne gaan skryf jou sielkunde eksamen en gaan party weer!!!Jy weet mos, ons slaap net 8 ure n week....
11 Julie:
1ste semester is verby en dis tyd om huistoe te gaan,maar al my geld en verstand uitge-dwelm?So ek gaan maar my horlosie an my dealer verkoop sodat ek n taxi huistoe kan vat.Ek moet een of ander tyd vir my pa se ek het gedruip,maar hy en Sumarie is nie op speaking terms nie en al wat hom pla is dobbel en meth.
8 Augustus....Ek skryf n brief vir my pa wat se ek het gedruip en dat ek belowe dat ek n werk sal kry en nie te lank ini die huis sal wees nie..Ek gaan tapteek en tavern toe,sluk 10 adcodols en n brannewyn sodat wanneer ek by die huis kom ek my pa kan face...n secret as jy nie wil voel hoe dit voel as jou drug-addicted pa vir jou se hoe selfsugtige vokop jy is nie.
9 Augusts tot 21 November...Ek soek my gat af vir werk,my pa isen sumarie is dik op die crystal en ek moet elke keer as ek die lolly sien neee se....Na n maand se ernstige gesoek het ek nogsteeds geen werk nie,my gemoed is laag,ek,my pa en sumarie baklei heen en weer,hulle maak nie kos nie want hulle is bedwelm,ek is nooit honger nie want al wat ek doen is slaap,ek het energie vir niks, maar ek maak darem vir Esmarie kos en sorg dat sy by die skool kom,ek weet presies hoe sy voel, 10 jaar oud, en jy moet sulke kak bellef,fucks you up.My pa het eventually van die meth afgeklim,hy spuit nou steroids en gym,want hy het ongesond maar geword...Nous hy nog meer bevok,Sumarie steel geld by my pa want sy is nogsteeds besig met meth in die skadus,maar ek is mos haar “chomma” so ek hiou my mond,wil eintllik net nie my pa seer maak nie...Ek het so paar keer saam met haar gedoen,na dit is daar weer n week van total humilty en deprssie...Ek gaan suip so nou en dan om my kop rag te kry,Marchant en Rudi suip saam my,o,en hulle snuof kat,so wat doen ek?sniff snif? So nou en dan praat ek met Sjanti,dit voel vir my sys is die enigste persoon wat my verstaan...
22 November...Ek het Sumarie gevang meth doen alweer,sy offer my n bietjie,die dom poes wat ek is vat n bietjie,want ek het uiteindelik die moed bymekaar geskraap om uit die huis uit te gaan en na S toe tte gaan,maar ek strs,dis die eertse peroon wat ek mee gaan praat in 2 maande buiten my pa en sumarie...OP my plug besluit ek ek gaan nogsteed na S toe, ek moet haar sien,sy sal my kan help,sy sal my laat verstaan,sy sal my vir eens laat veilig voel,sy sal miskien n paar van my gebroke dele kan terugplak../Ek word verwelkom met n stompeldronk meisie van hoerskool,o ja,haar naam is J$#@
Daars n ander brah,maar waar is i?Waar is Si?4 groot slukke straw-rum en op by die trappe is ek...Daar le sy?IS dit sy?Wat gaan aan?My hart sink,alles is swaar,die trane sit vlak...Ek gaan le lanks haar,sy wonder ook of dit regtig ek is?OP daardie oomblik het ek besef ek sal myself kan gelukkig maak, as ek  weer S kan maak.Dit is my doel,vok engineering,my pa-hulle het inelkgeval al my spaargeld uitgesnuif...Maar hier is S,ek kan haar oppas,ek kan haar liefhe,ek moet,dit is my doel...”Mitchi,vat my”...”S ek wil he dit moet gebeur maar nie so nie”Sy momple nog n paar dinge,maar sy is siek dronk,ek besluit oe,miskien moet ek net vir haar n klein biethie laat snuif,dit maak n mens mos nugter?Het daai brah haar nie miskien iets ingevoer nie?Ek ken dronk maar sy lyk fucked...Sy gooi op,moenie vir J se nie...Wat het ek laat gebeur dink ek by meself...Seks drank dagga en ons twee wat probeer om so eerlik moontlik met mekaar te wees,maar dis moeilik,want ons is skelotons van die mense wat ons op n tyd was...
DESEMBER>>>>EK wil nie eers nie...Te grys vir wit en swart
2020
Na 19 Januarie en haar nuwe kerel probeer ek nog kontak te hou,begin spyt te wees dat ons n romantiese verhouding probeer het,wens alles kon normaal wees
Een of ander dag in februarie.....My dokter het vir my pille voorgeskryf,hy se dit sal halp met die stress van die werk en al die kak by ide huis...OP die stadium is ek die enigste een wat werk want my pa Is baie siek en op meth , wsumarie ook...Die lewe bestaan uit werk,gym(want dit is al wat my kkop skoon kry),en vir Esmari sorg...Ek dink elke liewe dag aan S.sy het my geblok want syt n nuwe ou en ons boodskappe iss blykbaar te intiem.....
LOCKDOWN
Sorry ou perd,hierdie kak werk wat jy nooit wou gehad het nie waar jy 11 ure n dag wegslaaf vir peanuts kan jou nie verder aanhou nie,o,en ons betaal nie die maand se salaris nie.Gelukkig is Sumarie en my pa baie kwaad vir mekaar,so sy was vir die eerste 2 weke nie hier nie,my pa is uit die hospitaal uit,hy het darem nie kaniker nie,hy rook nie,drink nie,100% skoon...Sumarie kom terug,sy aan die anderkant,is nogsteeds dik getik...Die huis raak te klein en alles is hostiel,S wil nie met my praat nie,slaap en huil maar my dae om....
3 maande later praat ek met niemand in die huis nie behalwe esmarie, ek ne sy slaap tot 6 uur se kant en gaan slaap weer wanneer hulle opstaan,wel,hulle altwee is weer op meth,so hulle slaap nie eintlik nie...Esmari is my hart...
My pa begin weer te werk,kom darem v die meth af,maar sumarie is elke aand weg sodra my pa ry...Ek en S begin weer te praat....Ek en Sumarie baklei soos kat en hond,want sy steel by my pa,en is elke aand in die strate sonder dat hy weet....Maar hy kies haar kant..Ek het eventuaally besluit om weer te begin code,my oupa geee vir my werk,ek sukkel maar dit is al wat ek het om te doen so ja,ek moet op een of ander manier genoeg geld maak sodat ek uit hierdie mense se plak kan uitkom...Ek en S praat weer baie,,sy dink ek is in Wellington want ek wil nie aan haar my realiteitr verduidelik nie...Esmari is by haar ouma so haar boodskappe is al wat my moed gee oim elke oggend op te staan,eventually kry sumarie dit reg om my pa weer op meth te kry,die frustrasies biou oop en ek en hulle baklei elke dag,pak elke 2 de dag my goed want ek word straat toe gestuur,omdat ek dit nie like dat hulle op meth is en dat Sumarie my pa lelik besteel noie,my kaart is ook leeggetrek,Maar ek moet my bek hou daaroor.Uiteindelik kom my pa van mmeth af en kom agter wat werklik aangaan,hy en sumarie het opgebreek,Yes!Ons kry Corna,Sumarie kom vat helfde v die meubels,so ek en my pa slaap op dieselfde bed al vir 2 maande,hy rook so baie dagga ek moet na hom kyk soos n toddler,Sy het sy finansiele posisie opgevok,so ek moet plan maak vir geld sodat ons kan eet, gelukkig kan ek pragrammerer en n paar rand maak,Dit is nou 3 september my pa het net helfde van sy salaris gekry omdat hy corona gehad het en klaar teveel af siek was die jaar,Sumarie het my kontaklense saam gevat sker net om my te spite,hy spite, so ek sit met een ou kontaklens in my linker oog tot die einde van die maand,en n konstante hooofpyn,my pa is n gebreekt manchild wat net werk,slaap en dagga rook.Darem sleep ek hom weer gym toe,ek weet nie hoe gaan ons die einde van die maand sien nie,maar ek weerk daaraan,ek rook nie meer dagga nie,daar is defnitief nie geld daarvoor nie.En ek moet werk as ek wil eet.
S,as jy tot hier gelees het,my lewe is baie kak op die oomblik,maar ek is sterk,en ek sal dit maak,ek hoop jy verstaan dinge is moeilik,en ek is jammer ek gebruik jou as n kruk,ek sal nie meer nie,kan ook nie meer nie...Weet net,ek is dankbaar dat ek jou geken het,as dit nie vir jou was nie sou ek nie nou asem gehaal het nie.Ek het nog nooit gedink jy is n slegte mens nie,ek weet jy het struggkes van jou eie,en op n manier was dit vir my soos medisyne om jou boodkappe te lees.Weet net ,ek het jou lief,nie op Desember se manier nie,maar die mens wat jy is,,,was al baie dae n rede om voor op te staan...Ek hoop jy kan eendag geluk vind en oorloop daarvan,want eerlikwaar as ek God was en ek kon net een persoon gelukkig maak,sou dit jy wees.Ek draai nie doekies om nie,en ek wil jou ook nie oorreed om my te unblock nie,van alle mense voel ek ek moet myself aan jou verduidelik...Ek hoop baie graag,dat eendag in die ver toekoms,ook nie te ver nie,kan ons mekaar raakloop,,,,en ons altwee kan glimlag en met alle eerlikheid se ons is gelukkig.
1 note · View note
sweetyeyes-blog1 · 7 years
Photo
Tumblr media
Sweety plus contact lens by G&G Korea Model: Sweety Hydrocore Gray $9.99 only Free shipping worldwide Order now www.sweetyeyes.com #contactlensesph #contactlenses #cosplay #prettyeyes #eyecolor #coloreyes #عيون #عيوني #عيونك #جمالك #جمالي #جمالها #lens #lenses #lentilles #lentillas #lentille #lentillesdecouleur #lentillesdeau #kontaktlinsen #kontaklens #kontaktlinse #bigeyes #browneyes #coloreyes #cosplaylens #sweetylens #sweetyeyes #gorgiouseyes #fashion
0 notes
prokaryotii · 5 years
Text
Tumblr media Tumblr media Tumblr media
Riviuw Naturalens
Baru sempet riviuw nih. Uda berkali kali gue pake sih. Cuma baru keingetan aja poto.
Sejauh ini sihyak, ini kontaklens ternyaman yang pernah gue beli.
Pas gue baca emang kadar airnya lebih tinggi daripada yang biasa gue beli. Trus diameternya juga ngepasss bgt sama mata gue. Jd gak efek belo ato ngelebarin mata. Dari dulu pingin bgt nyari kontaklens yg gaada ring pinggirannya trus dengan warna yg kayagitu. Ada sih tp mahil sampe 700an.. Harga ini lebih mahil dr yg biasa gue beli si emang tp masih masuk lah buat gue.
Terusss, karna kadar airnya lebih tinggi, jd lembuuut gitu parahh.. trus kontaklensnya setipis dan senatural ituu warnanya. Karna tipis trus lembut, makin nyaman de di mata.
Pada dasarnya mata gue emang coklat. Jadi emang gak terlalu keliatan bgt si bedanya. Jadi efek lebih terang aja kali yakk..
Sebahagia itu gue nemu barang ini :'(
Abisan biasanya tuh serba salah bat mo pake kontaklens tuh. Gue ngerasa tooo much aja. Pake yg bening kok ya biasa bgt. Ingin pake yg warna warna, karna mata gue kecil, kalo pake yg warna tuh tetep aja efek bola mata jadi gede, walopun uda pake yg diameternya kecil, trus warnanya item ato coklat sekalipun. Trus sering ngerasa upay dan iyuuhhh aja, masa matanya bold cem kucing. Tp mukanya b aja. Rangorang kan pake kontaklens kalo matanya bold dandannya juga bold. Apalah gue se besik pensil alis aja gapunya karna gasanggop ngalis hiks. Tapi kuingin tetap pake kontaklens. Makasi yawla sudah mengirimkanku benda ini ehehehe.
Yodah intinya 10 bintang dr aku dan tasya farasya.. Eheheheheheehe
Oiya ini gue pake yg ruby brown. Minusnya 6.00
⭐⭐⭐⭐⭐⭐⭐⭐⭐⭐
0 notes
japonstil · 5 years
Photo
Tumblr media
Amber Gray By Bella #lensavm #bellacontactlenses #bella #colored #cosmetics #contact #lensavm #lenses #beauty #beautiful #lady #woman #eyes #eye #style #fashion #look #makeup #photography #color #summer #bellalenstr #moda #turkiye #kontaklens #renklilens #malatya #kalitelilens #ucuzlens https://www.instagram.com/p/B4XpHpbJpl5/?igshid=u9jypjegvxqp
0 notes
kontaklenscomtr · 1 year
Text
Tumblr media
Precision 1: https://kontaklens.com.tr/urun/precision-1/
Precision 1 kontak lensleri ile konfor ve netlik daima sizinle.
Lens kullanmanın kolay yolu!
En uygun lens fiyatları için Kontak Lens adresimizi ziyaret edebilirsiniz.
En iyi fiyatlı renkli lensler de ürünlerimiz arasında yer almaktadır.
En iyi kontak lens fiyatları için: https://kontaklens.com.tr/
1 note · View note
opticsunn · 4 years
Link
Tumblr media Tumblr media
lausel lens ince ve doğal lensler ile istediğiniz göz rengine sahip olabilirsiniz.
0 notes
myrainbowface · 8 years
Photo
Tumblr media
Hari ini gw ngantor pake softlens tipe exoticon warna hazel dari A+ 😍 Pengalaman berharga buat gw bahwa menggunakan kontaklens atau softlens yang sudah kelewat kering di mata itu saaaaaaangat berbahaya... karena softlens berubah menjadi lengket ke bola mata dan cukup punya daya sedot ke bola mata 😭😭 Malam ini gw sempet parno sendiri ketika mau mencopot softlens seperti biasanya tapi kok gak bisa. Begitu dicubit kok gamau lepas dari mata. Digeser softlens nya juga gamau karena sudah menyedot ke bola mata😱😱 Ini akibat softlens yang gw bawa tidur sepanjang perjalanan dari Bandung ke Jakarta. Karena mata gw mengantuk, dan juga terasa perih maka gw memutuskan untuk tidur hanya sekitar 30 menit. Tapi ternyata momen ini malah membuat softlens gw makin lengket dengan bola mata 😑😑 Jadi ga akan berani lagi gw pake kontaklens tanpa obat tetes mata buat memastikan mata gak kering 👁👁
0 notes
sweetyeyes-blog1 · 7 years
Photo
Tumblr media
Newly added Sweety plus contact lens by G&G Lydia Brown Lydia Gray Ribbon Gray $9.99 including free shipping worldwide www.sweetylens.com Ready to order, Ready to add attraction to your Eyes Time to get sexy #contactlensesph #contactlenses #cosplay #prettyeyes #eyecolor #coloreyes #عيون #عيوني #عيونك #جمالك #جمالي #جمالها #lens #lenses #lentilles #lentillas #lentille #lentillesdecouleur #lentillesdeau #kontaktlinsen #kontaklens #kontaktlinse #bigeyes #browneyes #coloreyes #cosplaylens #sweetylens #sweetyeyes #gorgiouseyes #fashion
0 notes
trendoptik35 · 6 years
Video
undefined
tumblr
➰ İNCE VE YUMUŞAK DOKUSUYLA GÖZDE BATMA VE YANMA YAPMAYAN, GÖZÜNÜZDE LENS OLDUĞUNU BELLİ ETMEYEN, DOĞAL BİR GÖRÜNÜM KAZANDIRAN ÜRÜNÜMÜZ SUPERNATURALS SERİSİNİN ELA TONLARINDAN HARESİZ "HAZELNUT " RENGİDİR. ⏩BC:8.6mm ⏩DIA:14.5mm ⏩MATERIAL:%38 OXYGEN %62 POLYMACON ♻ TAVSİYE ETTİĞİMİZ KULLANIM SÜRESİ 3 AYDIR. 3 AY İÇİNDE YAŞAYACAĞINIZ PROBLEMLER GARANTİ KAPSAMINDADIR 💥ÜCRETSİZ KARGO 🎁LENS SOLÜSYONU VE SAKLAMA KABI  HEDİYEMİZDİR... 💫FİYATKARIMIZA KDV DAHİLDİR. 🚚 TÜM KARGO ŞİRKETLERİYLE ANLAŞMAMIZ VARDIR.📭TÜRKİYE'NİN HER YERİNE 3 İŞ GÜNÜ İÇERİSİNDE TESLİM EDİLİR. 📌 İZMİR GAZİEMİR, KONAK, KEMALPAŞA VE HATAY ŞUBELERİMİZDEN GÖREREK SATIN ALMA GÜVENCESİ 💯 📲 WHATSAPP : 05493672277 KALİTE TESADÜF DEĞİLDİR 🛒
1 note · View note
prokaryotii · 5 years
Text
Tumblr media Tumblr media Tumblr media
Markicob sebagus apa kontaklens yang lagi haip ini.
Mayan mahil si dari yang biasa gue beli di melawai. Yang 350 isi 3 yg bening ato yang 95 isi 1 yg warna coklat ato abu. Yg ini 180 ribu cuma isi atu. Tapi bisa sampe 6 bulan. Dah beberappa minggu yang lalu ingin beli, tapi gue masi nunggu dia buka di shopee biar gratis ongkir kann. Eh taunya pas udah buka di shopee tetep aja dia belom bisa gratis ongkir kan bangsul padahal vocer gratis ongkir gue banya sekali.
Di poto katalog sih lumayan wortit soalnya natural bgt gaada ringnya gitu. Jadi keliatan canci sekali palagi yang warna coklattt gasanggopp lagi masyawla makannya gue beli, gapapa de ongkir 28 rb juga.
Aslik. Jujur ini pertama kali beli barang gegara kemakan endorsan ertong.
E tapi sayang mo dibuka, yang terakhir beli juga belom lama dipake. E tapi penasaran.
Hestek korban tasya farasya.
0 notes
kontaklenscomtr · 1 year
Text
Tumblr media
Purevision 2 HD: https://kontaklens.com.tr/urun/purevision-2-hd/
Purevision 2 HD kontak lensleri ile konfor ve netlik daima sizinle.
Lens kullanmanın kolay yolu!
En uygun lens fiyatları için Kontak Lens adresimizi ziyaret edebilirsiniz.
En iyi fiyatlı renkli lensler de ürünlerimiz arasında yer almaktadır.
En iyi kontak lens fiyatları için: https://kontaklens.com.tr/
1 note · View note
opticsunn · 4 years
Link
Lausel lens classics serisi ile kaliteli ve doğal lenslere sahip olabilirsiniz 
13 renkten oluşan klasik serimiz için birbirinden güzel renkler sizi beklemekte...
0 notes
kontaklenscomtr · 1 year
Text
Tumblr media
Acuvue Oasys: https://kontaklens.com.tr/urun/acuvue-oasys/
Acuvue Oasys kontak lensleri ile konfor ve netlik daima sizinle.
Lens kullanmanın kolay yolu!
En uygun lens fiyatları için Kontak Lens adresimizi ziyaret edebilirsiniz.
En iyi fiyatlı renkli lensler de ürünlerimiz arasında yer almaktadır.
En iyi kontak lens fiyatları için: https://kontaklens.com.tr/
1 note · View note