Telling stories of life, by making things that might even be considered sub-averagely beautiful.
Don't wanna be here? Send us removal request.
Audio
0 notes
Audio
0 notes
Audio
0 notes
Audio
0 notes
Photo

"For the mountains may be removed and the hills may shake, But My lovingkindness will not be removed from you, And My covenant of peace will not be shaken,"
0 notes
Text
Jy los goed agter, sonder dat jy dit weet. Daar is oorals tekens van jou. Dis nie net jou haar knippies en die een sokkie nie. Dis meer. As ek in my kamer kyk, bring dit herinneringe. Herinneringe van dinge wat jy gese het. Dinge wat ek gedink het. Jy trek in die meubels in soos water vlekke. Alles wat jy agter los hou ek van. Dit vertel stories. Strories wat se jy was hier.
0 notes
Text
Nou.
Begin net. Dis partykeer al wat jy moet doen. Minder dink, meer doen. Minder bekommer, meer doen. Hou op van jouself steel. Dis genoeg. Wanneer lewe jy weer? Volgende week, volgende maand, volgende jaar, is daar nie meer tyd vir vandag nie. Begin net.
0 notes