Tumgik
#Dan Klink
jualgamat · 2 years
Text
TERPERCAYA, Call 0812-8020-6147, Obat Herbal Winata70
Tumblr media
Kolesterol tinggi adalah kondisi ketika kadar kolesterol di dalam darah melebihi batas normal. Jika dibiarkan, kolesterol yang berlebihan bisa menumpuk di pembuluh darah sehingga meningkatkan risiko terjadinya serangan jantung dan stroke. Kolesterol adalah lemak seperti lilin yang diproduksi oleh hati.
Tahukah Kah Kamu Apa Penyebab Diabetes??
Diabetes disebabkan karena adanya gangguan dalam tubuh, sehingga tubuh tidak mampu menggunakan glukosa darah ke dalam sel. Alhasil, glukosa menumpuk dalam darah.
SUPLEMEN EKSTRA GAMAT EMULSION
Ekstrak Gamat Emulsion merupakan supplemen yang kaya akan nutrisi untuk menjaga kesehatan tubuh. Ekstrak Gamat Emulsion mengandung Gamat Extract (Sea Cucumber), Soya Milk Powder, dan Vinegar.
Aturan Minum Gamat Emulsion K Link
- Anak-anak : 1-2 sdt per hari
- Dewasa : 1-2 sendok makan 2 kali sehari pada malam dan pagi hari
- Dapat diminum sebelum ataupun setelah makan
Isi Gamat Emulsion
Setiap 1 botol berisi 350ml
SEGERA HUBUNGI:
WINATA 70 Distributor K-Link
Call/WA 0812-8020-6147
KLIK  https://wa.me/6281280206147,  Gamat K Link Untuk Sinusitis, Gamat K Link Untuk Ginjal, Gamat K Link Untuk Tbc, Obat Darah Tinggi Untuk Ibu Menyusui, Obat Darah Tinggi Dan Asam Urat
Distributor Resmi K Link Seluruh Indonesia
Kota Wisata Cluster Pesona San Francisco, Blok 02 No.71
Ciangsana, Kec. Gunung putri, Bogor, Jawa Barat 16968
Negosiasi Langsung
0857-1737-5747
Kunjungi :
K Link Gamat Emulsion (winata70.com)
#gamatemulsionuntukkesuburan, #gamatklink, #gamatemulsion, #gamatemulsionklink, #gamatemulsionuntukdiabetes, #gamatemulsionuntukkesuburan, #gamatklink, #gamatklinkmurah, #gamatklink, #gamatxtrak
0 notes
tenjenedvadesete · 1 month
Text
Zapisala sam neke riječi u noteščić koji nosam sa sobom, u strahu da ih ne zaboravim. Potom sam uzela telefon i one su nestale; isparile iz mojih misli kao da tu nisu bile prije dvije minute.
Imala sam ideju i zbrku riječi u glavi koje sam htjela pretvoriti u tekst a, kada sam uzela olovku u ruke one su nestale. Može li to tako? Izgleda.
Dešava li se to svima? Ili samo meni?
Da u žaru želje ne znam kuda bih prije i onda ostanem i bez mrvica što su bile tu. Elem- danas je zadnji dan godišnjeg odmora. Zvuči li to kao dnevnik? Možda.
Tokom boravka kod kuće često sam noću gledala zvijezde. Ne znam, nekako mi je šarenilo nebeskog svoda davalo mir. Tri su zvijezde pale sa tog neba, za sobom ostavljajući kratkotrajni bljesak kao dokaz da su nekad bile tu.
Svaki put kad vidim zvijezdu padalicu zaželim isto. Ne mogu biti jedina koja ima tu jednu, sigurnu želju koju će poželjeti uvijek; pa i onda kada se ostvari: samo da bude sve dobro.
Danas, dok sam sa torbom ulazila u autobus i zapravo odlazila od kuće sam po prvi put preispitivala tu želju. Jesam li potratila šansu da ne odem jer sam poželjela mir i sreću? Ili je taj odlazak zapravo ostvarenje te želje?
Sebe uvijek lako slažem kako je jednostavno otići a onda, dok kroz prozor gledam majku kako guta suze, se slomim i ja. Ne volim da me prate- naočale što sam imala na očima su bijedno pokušale sakriti suze kojih smo obe bile svjesne.
Ako ne ide za mnom, neće ih vidjeti. Biće mirna, misliće da idem voljno i neće znati kako mu srce uvijek ostane u našoj kući. Čuvaju ga, pa mi ga vrate kad dođem. Kao dijete sam mislila kako je sreća kad odeš od kuće- nisam mnogo starija od te klinke, ali znam da sam samo slagala sebe.
Sretni smo tamo gdje je duša, a moja ostaje u Bosni i malom selu nadomak Banja Luke. Ostaje tamo gdje mi je mačak, gdje su mi psi i gdje su noći vedre i gdje možeš vidjeti sve zvijezde.
One koje ostaju sijati i padalicu što će valjda ostvariti najveću želju koju imaš. Je li kasno da tražim ostanak? Je li kasno poželjeti se vratiti?
I, da li bi ljudi zapravo poželjeli ono što im srce želi kad bi znali da će se ostvariti?
5 notes · View notes
rebrandtdebibls · 2 years
Text
Tumblr media
Die Vrou van Politikus
OM die vrou van 'n politikus te wees, klink miskien vir baie mense romanties, Ander verbeel hulle seker dat die lewe van so'n vrou een is van ongekende heerlikhede, onthale en besoeke aan hoë plekke.
DEUN TINI
Daar is 'n algemene opvatting dat die lewe van die Parle mentslid en sy vrou 'n bestaan is van ses maande vakansie in die Kaap elke jaar". Dit sou dan beteken dat die vrou se lewe tydens die Parlementsitting een van niksdoen en rondkuiery by die see en in die natuur sou wees. Dit is nie die geval nie.
Kaapstad en sy omgewing is wel mooi, en elke Parlementslid en sy vrou sal in hul vrye uurtjies, soos enige ander mens, die besienswaardighede besoek en die see geniet. Maar die politikus se vrou het baie werk en verpligtinge. Sy moet baie dinge met haar man en sy kiesafdeling deel.
Tydens die sittings is die verpligtinge in 'n mate anders as tydens die reses wanneer die vrou met haar man tuis in die kiesafdeling is. Maar as die vrou se man die dag Parlementslid word, word ook háár werk méér en nie minder nie, word háár ver pligtinge swaarder en nie ligter nie. Dit is 'n eer en 'n voorreg om vrou van 'n politikus te wees,
nie net weens die status en aansien daarvan nie, maar weens die feit dat dit jou in staat stel om land en volk te dien. Diens is verrykend en diensvaardigheid is aangenaam. Vir die politieke vrou gaan dit egter gepaard met die opoffering van bestendigheid en die ontwrigting van die gesinslewe.
Jou lewe is 'n onafskeidbare deel van dié van jou man Die man wat die politiek as loopbaan wil volg, moet nie verwag dat alles vanself sal kom nie. Hy moet bereid wees om te dien, opofferinge te maak, stampe en stote te verduur. En in al hierdie dinge is sy vrou by hom; word die dinge deel van haar lewe.
om in die openbare diens te vorder. Politici is byna almal getroude mans; net 'n handjievol vrygeselle het byvoor beeld in die afgelope sestig jaar in offs Parlement gedien.
Al ons staatshoofde en Eerste Minis ters en byna al ons Ministers was getroude mans. Dit is 'n wêreldwye verskynsel. Dat die vrygesel, Edward Heath, premier van Engeland geword het, is die hoogste uitsondering.
Die voornemende politikus en sy vrou moet hulle in hul omgewing vestig. moet hulle inleef in die bedrywighede en belange van die gemeenskap. Ek praat hier van die man en die vrou, want die geskiedenis het bewys dat 'n man die bystand van die vrou nodig het
Ek beklemtoon hierdie waarheid om dat ek as vrou 'n lansie wil breek vir die vrou van die politikus dikwels met reg genoem 'n politieke weduwee, wat haar man is weens sy vele politicke verpligtinge so dikwels weg van die huis en die vrou moet dan die laste van die huishouding alleen dra.
Selfs wanneer sy die politieke wedu wee is, kan sy haarself nie los maak van haar man se verbintenis met sy kiesaf. deling en sy kiesers nie. Sy kan nooit los staan van die teleurstelling of welslae van haar man, die politikus, nie. En omdat sy vrou is en dinge meer intens anvoel as 'n man, leef sy emosioneel baie dieper in die politiek mee as waar van die mans bewus is of as wat sy aldag self sal wil erken.
Hoë eise word aan die goeie politieke vrou gestel
Die vrou van die politikus moet die mense in die kiesafdeling leer ken, soveel moontlik individueel leer ken, en haarself op die hoogte bring van die belange en behoeftes van hierdie mense. Anders kan sy haar man nie goed bystaan nie en die mense nie te woord aan wanneer haar man nie daar is nie. Dit beteken dat die politieke vrou gelig moet wees, 'n student moet wees Yan lands- en kiesafdelingsake, soveel
moontlik van die politiek moet weet, nin net van die politieke party waartoe sy en haar man behoort nie, maar ook van die teenstander se politiek. Sy moet intelligent en aanvullend oor die politiek kan gesels met haar man en sy kollegas en met haar politieke vriendinne.
Die politieke vrou bly gewone huis vrou en moeder: hierdie verantwoorde likheid kan nooit van haar afskud nie. sy Sy bly lid van haar gemeenskap met maatskaplike bande en verpligtinge. Maar sy het baie nuwe pligte en verant woordelikhede bygekry.
Eén mens met die lewe van twee Al hierdie normale en nuwe pligte moet
sy uitleef in die onbestendigheid van 'n huislike lewe wat vir die politikus on vermydelik is. Sy moet die een helfte van die jaar in haar gewone huis en omgewing woon, en die ander helfte van die jaar in Kaapstad.
Met ander woorde: Sy bly één mens maar met die lewe van twee. Haar lewe het die dubbele inhoud van gewone mens en politicke mens. Ook het sy 'n dubbele woonplek.
2 notes · View notes
misswifi · 17 days
Note
Hey, ek lees my Bybel vandag en ek kom af aan 'n vers wat ek nou vir almal stuur wat ek ken so hier kom dit ~
Ek bid dat julle liefde meer en meer sal word sodat julle alles beter sal verstaan en sal weet watter dinge is die regte dinge om te doen. Dan sal julle harte heeltemal skoon wees wanneer Christus weer kom, en niemand sal kan sê dat julle vir hom probleme gegee het nie. Filippense 1:9-10
Dis net so mooi. Ek bid regtig al hierdie dinge maar Paulus sê dit so veel mooier 😂 nie soos ek wat gaan soos, "uuh, God, um, baie dankie dat U so wonderlik is, um, uh, uh, ek bid dat U by my maatjies sal wees, um, help hulle om in U te glo, uh, amen ek dink" nie, lol. Gelukkug is God 'n God van alle tale, selfs die raar "noag-taal."
Bly lekker, maag die Here jou dag en nag seën
Baie dankie vir die vers! Het dit nogal nodig gehad na die laaste week (nee jinne dit was n rowwe week).
Ja dit is soo ek sukkel selfs daar meer om te bid somder dat ek woorde mix of meer "kinderlik" klink. Maar God bly lief vir ons en verstaan dit no matter wat. Dit hoef nie perfekt te wees nie, net soolank jy jou liefde en dankbaarheid vir hom wys en sê. Ons bly dankbaar vir die Here wat ons lief het. Selfs die raar "noag-taal" 😂
Dankie vir die ask en mag Die Here ook jou dag seën!
1 note · View note
jasaketiktugasyay · 4 months
Text
Tumblr media
ORDER JOKI TUGAS YAY DI 0895-0826-1349 JOKI TUGAS MAHASISWA CEPAT DAN MURAH. KLINK LINK wasap.my/6289508261349/saya%20mau%20order%20joki%20tugas
0 notes
klinikkelaminjkt · 6 months
Text
Review Pelayanan Klinik Utama Sentosa Terbaik di Jakarta
Tumblr media
Klinik Utama Sentosa - Pelayanan Klink Utama Sentosa, telah lama menjadi tempat andalan bagi masyarakat Jakarta dalam mencari pelayanan kesehatan yang berkualitas.
Dengan beragam layanan medis yang komprehensif dan tim medis yang berkualifikasi tinggi, kami telah membangun reputasi sebagai salah satu klinik yang terbaik di kota ini.
Sehingga, setiap pasien yang melakukan konsultasi hingga pengobatan, pasti akan mendapat penanganan terbaik dalam mengatasi keluhan yang dialaminya.
Selain dokter yang berpengalaman dan tim medis yang berkualifikasi tinggi, kami juga menyediakan pelayanan terbaik lainnya, seperti:
1. Pelayanan Profesional dan Ramah
Kami menyediakan pelayanan yang profesional dan ramah, dari dokter hingga seluruh staf medis. Mulai dari resepsionis yang ramah dan membantu, hingga perawat dan dokter yang berdedikasi, kami membuat setiap kunjungan menjadi pengalaman yang menyenangkan dan nyaman bagi pasien.
Dokter dan staf medis kami, akan menjelaskan prosedur medis dengan jelas, dan memberikan perhatian penuh terhadap kebutuhan, kesehatan, dan kenyamanan setiap pasien.
2. Fasilitas Medis yang Lengkap, Berkualitas, dan Modern
Klinik kami dilengkap dengan fasilitas medis yang modern, berkualitas, dan lengkap, yang memenuhi standar pelayanan internasional.
Mulai dari peralatan diagnosis yang canggih hingga ruang perawatan yang nyaman, klinik kami menyediakan lingkungan yang ideal untuk diagnosis dan perawatan yang efektif.
Dengan mengutamakan kebersihan dan keamanan, pasien dapat yakin bahwa mereka menerima perawatan terbaik di klinik kami.
3. Dokter dan Tim Medis yang Berpengalaman
Salah satu aset terbaik dari Klinik Utama Sentosa, adalah dokter dan tim medis yang profesional dan berpengalaman.
Dengan spesialisasi dengan berbagai bidang seperti penyakit kulit dan kelamin, andrologi, ginekologi, hingga urologi, dokter kami memiliki pengetahuan dan keterampilan yang luas untuk menangani berbagai kondisi medis.
Mereka tidak hanya memiliki latar belakang pendidikan yang solid,tetapi juga berkomitmen untuk memberikan perawatan yang tepat dan akurat kepada setiap pasien.
4. Sistem Terintegrasi dan Penanganan Cepat
Klinik Utama Sentosa memiliki sistem intergritas yang memungkinkan pasien mudah untuk membuat janji temu dan berkomunikasi dengan tim medis.
Setiap pasien dapat berkonsultasi dengan dokter yang berpengalaman langsung secara online, melalu layanan Konsultasi Dokter Online yang tersedia melaui Chat Whatsapp selama 24 jam dan gratis!
Proses pendaftaran dan penanganan pasien juga dilakuan dengan cepat dan efisien, meminimalkan waktu tunggu dan memastikan bahwa pasien mendapatkan perawatan yang mereka butuhkan, tanpa harus menunggu lama.
5. Biaya Terjangkau
Faktor penting yang sering menjadi pertimbangan oleh banyak orang saat memilih layanan kesehatan adalah biaya yang terjangkau.
Meskipun Klinik Utama Sentosa merawarkan layanan medis yang berkualitas tinggi, tetapi biaya pengobatan dan perawatan akan sangat terjangkau.
Klinik kami berkomitmen untuk menyediakan aksesibilitas terhadap perawatan kesehatan yang baik untuk semua lapisan masyarakat, tanpa mengorbankan kualitas layanan.
Secara keseluruhan, Klinik Utama Sentosa merupakan salah satu pusat kesehatan terbaik di Jakarta dengan kombinasi layanan profesional, fasilitas modern, tim dokter yang berkualitas, berbagai layanan medis, dan sistem yang terintegrasi secara efisien.
Bagi individu yang mencari tempat yang dapat diandalkan untuk perawatan kesehatan, Klinik Utama Sentosa layak dipertimbangkan sebagai pilihan utama. Silahkan hubungi kami, dan dapatkan penanganan yang tepat dan maksimal!
0 notes
theoldmagoobaddee · 9 months
Text
SNOW SNOW ❄️ GO AWAY! COME AGAIN, ANOTHER DAY! 🙆‍♀️🙆‍♂️🧝‍♂️🧝‍♀️🧞‍♂️🧞‍♀️🤺🤹‍♀️🤹‍♂️🤦‍♂️🤦‍♀️
So, I+I dunno if anyone noticed all these end of the world type-of meteorological events happening lately or am I just a hypa-armageadiac?
So, one of the happenings I found particularly disturbing was the SNOW-like stuff falling from the sky. It seemed like it was concentrated in the Deep South area or, I apologize, the New South; though it was recorded in farflung (and highly, unlikely to snow. Like. Ever. Noba how the variables were varying) places like Lebanon.
youtube
Check out what I mean...
As a Green Peace, useless hippy, a neurotic Rave Safe buddy on the lookout for sharp objects, seizures, dehydration and Black Holes appearing and as a person who suddenly has a little bit of money, I was finding my rather Look-For-The-Bear-Neccessities current viewpoint harsh and I have yet to shake that feeling of sinking disappointment because the End of the World is nigh. Is naai. Is a NAAI-YAAAAH.... *performs.screamsnshoutz.in public.especially in public.actually meant for the public* oh, and *doesn't care*
Think of me as your loser, just-starting-out-in-the-ways-of-the-Lord Ghetto Gospel Train Evangelie and as a former Pretori (few days) visitor, God forbid, resident, not gesluip in The-being-funny-elitist-ways-of-train-dependent-Capetonians.
I mean, we can do a demonic eviction right here, right? In a packed, 3rd class (it's a whole 0.90c cheaper than 1st class. I understand now why Africans hate us. Whites. ) carriage; Sacremental Drinky Drink "Converted" Supermarket Trolleys toll the Ecclesiastical Cannons of the Roman Catholic Order - the Coke's can opening stub, like a prayer Rosary or a Countenance Pendant of Saint Christopher, the patron saint of travel and protection and the Archangel MiKyle, the halo, aurelio, prodigies, mystics, psychics, THEE-MONSTERTH!, lagoons, rescued slaves, after their martyrdom was rejected by the High Seas and the Makhosiesa (the Ghost Whale, the Blue, the Southern Right,
🔪2K!ll@7🔪 and the Chieftain of the Sea - the SwordFishes. Es.
The bewildered Sea Animals, the Congregants of the Most Hated Institution in Cape Town cultural taboos and don'ts; the impromptu, unwelcome, loud, attention-to-self grabbing pastoral pastures (you'll see) of 3rd Class Metro rail, the most anger-inducing, torturous, inner-groan type unwelcome experience ever. And we're talking about a church-going, God-fearing, morally fibrous community type. Who fucking hate, I mean HATE, MetroChurch. Grudgingly dubbed.
'Vi' hoekom moet hulle elke kee' vi ons ko terrorize?'
Tumblr media
Trying to decide to take this train, upon hearing "...die evagelie.."
'Ag jirre, nie die kak alwee nie!'
'My broe, elke oggen is die doominee jitz vi' my, ampe' soo hy soek n vrou, die nwata.... Dan Wil hy elke kee' vi' my ko' accuse, ek het die sonde die naweek gedala en ek het hie' nou wee' kort gekom en ek moet belei, ek moet belei... '
Os het belei. Os het afgeklim. 😄
Tumblr media
'Ek gat hom in sy poes in slat as hy eendag by Mennaburk stasie moet afklim. Ek laita vi' hom hospital toe, dakan ek n biechie vi' hom staan en preek heel dag en nag. Hy bly op die trein, op die route, in die kerritch, is hy mal?'
'Die hon' het seke' nie vrou, daais vi' hoekom en waarom... Annes het hy eide sy vrou se lyf gat dop hou, of sy baas se vrou, ons broeskap, Jeezy the Creezy, sien djy? Haha! Hy's mos n bit of a jas naai then, actually. Sy baas se vrou! JAS! Daais mos os, sienniemanou? Hehe, hy wil he, se hy, hy wil alles he.... '
'Neh.. Daas niks van allies hie ko soeki. Wat? Lyk Ek tjeap? Ek wil n Benediction he, ek soek gou Angels on my left and on my right...'
Angels on my left. And on my right.
Tumblr media
'Godt. Djy weetdan. Ek? Ek is n fokken kulit, sienie man nou hoe? Ek vreetie n ande' frustrated outjie, se poging tot dames bowl, oppie trein en veda al sy kak en moods opvreet. Rerig. Ek is nou dik al.'
'Yoh. Djy klink nou soos die mochi, daa by die huis. Hoe laat kannit nou wees?'
'Wan' ek gat nog kamadela vi' n poging tot moot oppie 0925. (0925?). The Takings of PelaHom 1-2-shotgun. Snotgun!? Hehe... Hoo' gou hie .. Snotgun...hehe...kak snaaks. Snotgun.'
'Ek wil mossie oppie phone sit en n bloue kyk of n girlie byel en die varkie maak sy rounds met die keys. En dan is net SKANDAAL oppie trein, my broe. Ek jintu al heel naweek en ek naai seke mans en los kinnes. En djy? Meneer? Djy skinne en skyel nes n vrou. Hoe gaadaai nou lyk? Netou dinkie gurlie Ek is n bunny en dies MY gurty wat soo raas. Wat vi' my soo skyel? Dan is Ek innie kak meddie kek, die gurlie, die jirre, wie will ook he? Daa' is, ladies, come to da bek for pray.'
'Vi' pre, nie pray. Djy klink asof djy n dwankie is watti ingils kan prati...'
Pre, at da bek.
Tumblr media
'Ampe' soo, hulle ko' soek vi' Mennabuk se mense op. Hulle weet. Ons is KAK mosig met ons bek... Ons gooi vi' jou met n sak KAK van hie die trein af. Ja, die doominee get mos gese, hy weet van os, ons moet belei, ons moet belei...'
'My chips, my nips, my panty and my klips. my sips, my kryps, my uithou en nou my niks...' My priorities.
DRINKIE DRINK!? DRINKY DRINK!?
'Uh, Doomineer, hies n Coke vi' jou..., nuh, moenie se Ek gee jou nooit niksi. Net vi' 2 jaa' geraas maak. Godt. Bid vi' ons sondenaas, nuh? Wat ek try se is : we appreciate! Nuh? Got you, my broe, but you preaching to the Converted and the Embraced, so, maybe next time, skarrebol, nuh? '
How quickly one can empty a third class carriage, in rush hour traffic
Tumblr media
'Baai, my man, ons sien vi' jou wee vanaan. '
'Ek gat jou vrou se van hiedie kak..'
'Yoh! Djy'sou n kwaai vrou gemaakit. Ennie tjipz? Dj't nogal nooit vimy n dringy dring gekoopi...'
'Gaan, man. Klim djy nou ook op my nuhves? Die drink gat vi hom gelukkig maak. Hy gat chaisana aai' beleierigr pessinjuh wadhy soo skyel-skyel kosoek. Vandag nog. Ons gat hommie wee' vaanaan sieni....Djy gaanet djek... Eens more oggen wee'..'
Even Metro security were DIK already.
Tumblr media
To be continued...
PART II: THE TAKING OF PELA-RING OPPI METROMALL SE DOOP WINKEL
0 notes
jualgamat · 2 years
Text
TERPERCAYA, Call 0812-8020-6147, Obat Herbal Winata70
Tumblr media
Kolesterol tinggi adalah kondisi ketika kadar kolesterol di dalam darah melebihi batas normal. Jika dibiarkan, kolesterol yang berlebihan bisa menumpuk di pembuluh darah sehingga meningkatkan risiko terjadinya serangan jantung dan stroke. Kolesterol adalah lemak seperti lilin yang diproduksi oleh hati.
Tahukah Kah Kamu Apa Penyebab Diabetes??
Diabetes disebabkan karena adanya gangguan dalam tubuh, sehingga tubuh tidak mampu menggunakan glukosa darah ke dalam sel. Alhasil, glukosa menumpuk dalam darah.
SUPLEMEN EKSTRA GAMAT EMULSION
Ekstrak Gamat Emulsion merupakan supplemen yang kaya akan nutrisi untuk menjaga kesehatan tubuh. Ekstrak Gamat Emulsion mengandung Gamat Extract (Sea Cucumber), Soya Milk Powder, dan Vinegar.
Aturan Minum Gamat Emulsion K Link
- Anak-anak : 1-2 sdt per hari
- Dewasa : 1-2 sendok makan 2 kali sehari pada malam dan pagi hari
- Dapat diminum sebelum ataupun setelah makan
Isi Gamat Emulsion
Setiap 1 botol berisi 350ml
SEGERA HUBUNGI:
WINATA 70 Distributor K-Link
Call/WA 0812-8020-6147
KLIK  https://wa.me/6281280206147,  Gamat K Link Untuk Sinusitis, Gamat K Link Untuk Ginjal, Gamat K Link Untuk Tbc, Obat Darah Tinggi Untuk Ibu Menyusui, Obat Darah Tinggi Dan Asam Urat
Distributor Resmi K Link Seluruh Indonesia
Kota Wisata Cluster Pesona San Francisco, Blok 02 No.71
Ciangsana, Kec. Gunung putri, Bogor, Jawa Barat 16968
Negosiasi Langsung
0857-1737-5747
Kunjungi :
K Link Gamat Emulsion (winata70.com)
https://k-mart.co.id/signup/invitation?referral=tutucantik
#gamatemulsionuntukkesuburan, #gamatklink, #gamatemulsion, #gamatemulsionklink, #gamatemulsionuntukdiabetes, #gamatemulsionuntukkesuburan, #gamatklink, #gamatklinkmurah, #gamatklink, #gamatxtrak
0 notes
azamnor84 · 1 year
Text
Hai, saya baru renew road tax dengan Bjak dan ingin kongsi diskaun RM30 dengan anda.
Klink link di bawah untuk semak harga insurans dan anda akan dapat diskaun segera.
https://bjak.my/?r=NOR-AZAM-BIN-09WFEC7K
0 notes
Text
Op woensdag 16 augustus stond de strandopgang bij strandpaviljoen Brouw in het teken van #buitengewoonschoon. Hiermee werden strandgangers opgeroepen om bewust met afval om te gaan. Zij kregen een gratis herbruikbare tas mee om hun afval in te verzamelen.  “De kern van de campagne #buitengewoonschoon: de rommel die je zelf maakt, ruim je ook zelf op. Dat is toch heel normaal? Door deze actie creëren we bewustzijn voor het belang van een schone leefomgeving en laten we zien hoe een kleine inspanning een grote impact kan hebben op het behoud van ons prachtige eiland”, zegt wethouder Henk van Putten. Afvalhelden op het strand De zomerse stranddagen zijn een ware favoriet onder zowel plaatselijke inwoners als bezoekers, maar vaak zien we dat overvolle prullenbakken en achtergelaten afval het mooie beeld verstoren. Huib Klink, opzichter van district west, zet zich iedere zomer samen met zijn collega’s in om het strand schoon te houden. “Gedurende de zomermaanden hanteren we ploegendiensten. We zijn actief van 6 tot 11 uur in de ochtend en van 18 tot 22 uur in de avond. Je komt de gekste dingen tegen, van BBQ sets tot parasols, je kunt het zo gek niet bedenken. Alles wat we tegenkomen, wordt opgeruimd." Voor Huib en zijn collega’s is het niet meer dan normaal om andermans afval op te rapen, voor ons zijn het echte helden waar we er nooit genoeg van hebben. Reacties op #Buitengewoonschoon Mensen reageerde al enthousiast op de actie. “Ik woon zelf op Scheveningen. We komen speciaal naar dit eiland vanwege de mooie, uitgestrekte stranden. Goed om het met elkaar schoon te houden!” Niet alleen de gemeente zet zich in voor schone stranden, maar ook veel vrijwilligers (waaronder de mensen van Stichting Schoon Goeree-Overflakkee) spannen zich in voor een schone omgeving. In de ideale toekomst zouden deze mensen steeds minder werk hebben, aangezien iedereen vanzelfsprekend zijn eigen rommel opruimt. Sluit je aan bij de afvalhelden Om het eiland #buitengewoonschoon te houden hebben we jouw hulp nodig! Dit kun je op twee manieren doen. Vraag een gratis afvalprikker en vuilniszakken aan via de link www.buitengewoonschoon.nu en ga zelf aan de slag in jouw buurt. Of meld je aan als vrijwilliger bij Stichting Schoon Goeree-Overflakkee via de website https://schoongoereeoverflakkee.nl/ en ga samen aan de slag.
0 notes
rausule · 1 year
Text
Swana Res et fabula word ideaal aangebied as 'n voortsetting en ontwikkeling van Libera Lectio, 'n Latynse swanaliteratuur wat die "literêre spesifieke" sy hart en verklarende helderheid sy metode gemaak het. Hierdie nuwe werk beoog om hierdie lyn te volg, in die oortuiging dat die antieke - buitengewoon nuwe - van die Latynse taal en letterkunde steeds 'n unieke hulpmiddel is vir die vorming van die nuwe generasies, sowel as 'n erfenis van skoonheid, geskiedenis en kultuur wat bewoon - ons het dit in ons sak ... al is dit dikwels, ongelukkig weet ons nie eers ons het dit nie.
Hoekom het ons Res et fabula as die titel van die werk gekies? Dit is twee woorde wat baie ryk is aan betekenis en nuanses in die Latynse taal: res is die dimensie van die feit, van die gebeurtenis, van die klein saak en van die groot openbare aangeleentheid, of van die heroïese onderneming; res publica is die staat; res is die wêreld van die werklikheid, die ding wat bestaan. Fabula, daarenteen, is – deur sy wortel – gekoppel aan die handeling van praat; maar fabula is ook 'n storie: dit is 'n verhaal en 'n Esopiese fabel, maar dan, hoër op, is dit teater (tragedie en komedie) en, nog hoër, dit is mite. Om res en fabula ideaal te verenig beteken dus om 'n manier van lees van Latynse kultuur en letterkunde te sintetiseer: dit is die heelal van Rome wat vertel word deur die stem van Latynse digters en prosaskrywers. 'n Stem wat nou intiem en diep klink, nou opwindend nou benoud, maar altyd duidelik en onlosmaaklik gekoppel aan die werklikheid waaruit dit gebore is. Dit is die ideale pad wat ons in navorsing volg en ons probeer om in die klaskamer, aan ons studente, in die daaglikse praktyk van onderrig voor te stel. Dit is die wêreld - 'n deel van ons eie wêreld - wat ons dink die moeite werd is om te weet.
Dr De Beer
1 note · View note
jasaketiktugasyay · 4 months
Text
Tumblr media
JOKI TUGAS MAHASISWA DIJAMIN PRATIS DAN EFISIEN,YUK DIORDER. HUBUNGI KE 0895-0826-1349. ATAU KLINK LINK wasap.my/6289508261349/saya%20mau%20order%20joki%20tugas
0 notes
debarbequekenner · 1 year
Text
De nieuwste bbq trend van 2023 gezonder barbecueën!
De zomer van 2023 gaat al bijna van start en dat betekent dat de barbecues weer tevoorschijn kunnen komen. Een nieuw jaar dus dat betekent ook nieuwe barbecue trends. Wij als debarbecuekenner.nl gaan in deze blog een van de nieuwste bbq trends van 2023 behandelen.
Dit jaar is er weer de barbecue wereld weer een beetje veranderd. Daarom behandelen wij nu een van de nieuwste bbq trends. Vroeger was het namelijk niet van belang om te denken aan gezond eten met de barbecue. Hoe meer vetter het veel, des te beter is de barbecue. Maar daar zien we afgelopen jaren verandering in. We letten ook tijdens het barbecueën steeds meer op onze gezondheid. We kiezen vaak gezondere producten, recepten met veel groente. Daarnaast wordt er ook steeds meer gebruik gemaakt van fruit in onze barbecue recepten. Dat is iets wat we eerder nog niet heel vaak tegenkwamen. Maar wij verwachten dat deze trend zich flink gaat doorzetten en dat we dit in de toekomst steeds meer gaan zien.
Tumblr media
Meedoen aan deze nieuwste bbq trend? Dat kan!
Vaak wordt er bij barbecueën gedacht aan vette burgers, speklappen of een dik stuk vlees. Lekker, maar is niet nootzakelijk voor een lekkere barbecue. Je kunt ook gaan voor een mindere hoeveelheid vlees, kies dan een goed stuk vlees dat magerder is. Er zijn genoeg soorten vlees die vetarm zijn. Denk bijvoorbeeld aan biefstuk of een lekker stukje kip. Kies je toch voor een ander stuk vlees? Dat kan ook maar ga dan niet voor een doorbehandeld stukje. Kies een stuk onbewerkt vlees, dit is een stuk gezonder en je kunt het vlees nu naar jouw smaak kruiden. Dit is vaak veel lekkerder en je kunt je eigen smaak eraan geven.
Je kunt ook kiezen om groenten te gaan barbecueën. Hiervoor hoef je niet per se vegetariër te zijn. Groente op de barbecue kan heerlijk zijn met de juiste behandeling en kruiden. Hier talloze heerlijke recepten voor en je kunt hier veel inspiratie voor opdoen. Bekijk onze website eens voor meer vegetarische recepten en enige tips.
Tumblr media
Vermijd de dikmakers tijdens je barbecue.
Je kunt ook gewoon met de barbecue mee doen en genieten van het heerlijke vlees en ervoor kiezen om de dikmarkers te vermeiden. Dat is zeker een tips voor deze nieuwste bbq trend.  Kies ervoor om geen kant en klare sausjes te halen maar zelf de saus te maken. Veel sausen uit de winkel zitten vol met suikers en vetten. Je kunt zelf al heerlijke sausjes maken die veel gezonder zijn en minder vetten en suikers bevatten. Dit scheelt al flink in de calorieën en je houdt het hierdoor al een stuk gezonder. Probeer het drinken ook te houden bij het water. Dit kan ook al heerlijk zijn met een aantal stukjes fruit erin. Mocht je toch frisdrank willen, neem dan een light of een zero. Probeer wel de alcohol te vermeiden tijdens dit barbecue want een glaasje wijn of een biertje tikt behoorlijk aan.
Er zijn dus veel manieren om jouw barbecue stukje bij beetje gezonder te maken. Je hoeft niet ineens alle slechte dingen van tafel te schuiven maar begin met de kleine dingentjes. Dit kan je al een stuk helpen met deze nieuwste bbq trend. Geef je eigen draai aan deze trend, wees creatief en veel succes!
Benieuw naar meer blogs over barbecueën? Klink dan hier en bekijk onze website. Hier vind je meerdere blog, gerechten maar ook tips en tricks voor barbecue avonturen.
1 note · View note
ikwerkanders · 1 year
Text
Als je de stem niet verheft maar wel boos klinkt dan klink je bezorgd.
0 notes
semetje · 1 year
Text
Ik klink zo basic op deze blog. Het lijkt op een 2014 tumblr blog – ik ben gewoon een jeugdige op haar blog. Ik beloof jullie. Ik heb meer personage dan dat.
(niets fout met een beetje oldschool girlblogging, maar ik ben te oud for dat ;))
0 notes
cinader · 1 year
Text
Podcast Pilot Episode
Martha Cinader speaks with Dan Klink and Joelle Biton about podcasting, media, technology and people. Tony Robles speaks to Crystal Cauley on MLK Day in Hendersonville, NC and Delia at the Abundancia Food Distribution Program. Spoken word by Michelle Serros. Music by Greenville Jazz Collective, SC. 00;00;10;09 – 00;00;39;00 Speaker 1 Well, my brothers and […]
View On WordPress
0 notes