Tumgik
#rimestein
rimestein · 5 years
Photo
Tumblr media
"Ek wiet oz makee/geld broe.. Soe wiet ek change/self soe.. But som hustle hard om eerste Te staan innie lyn oppad/hel toe.. Ek sien elke dag sielle wie hulself op/offer ou pel... Hulself innie hande van'ie Duiwel/los virrie geld... Vriet heeldag "nigga nigga", maar makee regte/kos want daai'z wealth.. En as ek praat van 'KOS'? Dan praat Ek van/"Knowledge Of Self"... Daiz an een van'ie elements wat Hip/Hop vir oz stel... Julle's real?..Ha! Soe real soes Santa/Clause met sy elves.. Julle doenit'ie virrie liefde, Julle doen'it vir star/dom.... Maar sodra julle start/om... Te rap, hoor ek 'n aap/brom... Want wat ek sien sodra ek na jou toe staar?,,/ DOM!.... Want jy klink'ie eers soesie plek, Waaruit jy fokkin vandaan/kom... En die irony innie trap van die/damn rappers kan ek hoor... Want sodra jy net dink aan waar/mens cash dalk kan opspoor... Copy hulle fake rappers, Want hulle wil/hê Americans moet hoor... Dan spat hulle agter All-Seeing-Eyes, En sit verder hulle/ancestors innie oë..." -DieStrakSin #Truth #Waarheid #DieStrakSin #HipHop #Real #Eg #Rymklets #Digkuns #Afrikaans #Rap #Art #Rimestein #RitmeEnGedigte #REG #CapeFlats ,#Kaapstad #CPT #SA #Emcee #Producer #Writer #Poet #RhythmAndPoetry (at Cape Town, Western Province, South Africa) https://www.instagram.com/p/B9i1rk5nuHy/?igshid=1htjvbzgh17cu
0 notes
inking-inzync · 11 years
Text
Rimestein
1 note · View note
beefberry · 12 years
Link
0 notes
rimestein · 5 years
Photo
Tumblr media
"Ek wiet oz makee/geld broe.. Soe wiet ek change/self soe.. But som hustle hard om eerste Te staan innie lyn oppad/hel toe.. Ek sien elke dag sielle wie hulself op/offer ou pel... Hulself innie hande van'ie Duiwel/los virrie geld... Vriet heeldag "nigga nigga", maar makee regte/kos want daai'z wealth.. En as ek praat van 'KOS'? Dan praat Ek van/"Knowledge Of Self"... Daiz an een van'ie elements wat Hip/Hop vir oz stel... Julle's real?..Ha! Soe real soes Santa/Clause met sy elves.. Julle doenit'ie virrie liefde, Julle doen'it vir star/dom.... Maar sodra julle start/om... Te rap, hoor ek 'n aap/brom... Want wat ek sien sodra ek na jou toe staar?,,/ DOM!.... Want jy klink'ie eers soesie plek, Waaruit jy fokkin vandaan/kom... En die irony innie trap van die/damn rappers kan ek hoor... Want sodra jy net dink aan waar/mens cash dalk kan opspoor... Copy hulle fake rappers, Want hulle wil/hê Americans moet hoor... Dan spat hulle agter All-Seeing-Eyes, En sit verder hulle/ancestors innie oë..." -DieStrakSin #Truth #Waarheid #DieStrakSin #HipHop #Real #Rymklets #Digkuns #Afrikaans #Rap #Art #Rimestein #RitmeEnGedigte #REG #CapeFlats #CPT #SA #Emcee #Producer #Writer #Poet #RhythmAndPoetry (at Cape Town, Western Province, South Africa) https://www.instagram.com/p/B9i1HedHUU9/?igshid=1cyu2vp9vqg28
0 notes
rimestein · 5 years
Photo
Tumblr media
"Ek wiet oz makee/geld broe.. Soe wiet ek change/self soe.. But som hustle hard om eerste Te staan innie lyn oppad/hel toe.. Ek sien elke dag sielle wie hulself op/offer ou pel... Hulself innie hande van'ie Duiwel/los virrie geld... Vriet heeldag "nigga nigga", maar makee regte/kos want daai'z wealth.. En as ek praat van 'KOS'? Dan praat Ek van/"Knowledge Of Self"... Daiz an een van'ie elements wat Hip/Hop vir oz stel... Julle's real?..Ha! Soe real soes Santa/Clause met sy elves.. Julle doenit'ie virrie liefde, Julle doen'it vir star/dom.... Maar sodra julle start/om... Te rap, hoor ek 'n aap/brom... Want wat ek sien sodra ek na jou toe staar?,,/ DOM!.... Want jy klink'ie eers soesie plek, Waaruit jy fokkin vandaan/kom... En die irony innie trap van die/damn rappers kan ek hoor... Want sodra jy net dink aan waar/mens cash dalk kan opspoor... Copy hulle fake rappers, Want hulle wil/hê Americans moet hoor... Dan spat hulle agter All-Seeing-Eyes, En sit verder hulle/ancestors innie oë..." -DieStrakSin #Truth #Waarheid #DieStrakSin #HipHop #Real #Rymklets #Digkuns #Afrikaans #Rap #Art #Rimestein #RitmeEnGedigte #REG #CapeFlats #CPT #SA #Emcee #Producer #Writer #Poet #RhythmAndPoetry (at Cape Town, Western Province, South Africa) https://www.instagram.com/p/B9i0rIqHizF/?igshid=gs7w9b6uuk22
0 notes
rimestein · 5 years
Photo
Tumblr media
"Daai Heuwels is Fantasties, wat reg rondom jou werf is... maar jy kyk verby en staar Iiewers na berge wat soe vêr is.. Wat jou nikswerd laat voel, waar Jy dink jy's êrens oppad nêrens... Maar dis alles wetenskap sodra die erts in grond bekend is.. As ek opblaas soes 'n vulkaan, Met die verse wat geskep is... Waar gedigte opmekaar beland, Tot jou hele area gedek is... Waar lava flows innie lug hang, Tot hul sediment 'n berg is... En ek latere net stil staan, Soes Mount Everest voor rymkletsers..." -Rimestein #TB #Rymskeppend #RymkletsKuns #rym #wordplay #punchlines #emcee #HipHop #CapeFlats #writer #skrywer #Rimestein #digkuns #DieHeuwelsFantasties #afrikaans #rymklets #rapmusic https://www.instagram.com/p/B8HQKEenhS1/?igshid=1rrwpo7fmgml8
0 notes
rimestein · 7 years
Photo
Tumblr media
Hie's hulle nou ! Aan almal wie nog nie die album het, check'it solank uit op ReverbNation. Sal binnekort available wies vir purchase op Rymklets Republiek..vir nou, enjoy die rympies, check die klankpatroontjies, vaar saam met die floei, ontvang die boodskap, en LAT HIP HOP JOU OPLIG..! (^^,) -Rimestein #LatHipHopJouOplig #AfrikaansHipHop #Rymklets #Digkuns #Rap #Rimestein #OnsStaanOpVirHipHop #CPTHipHop #afrikaaps #Kaapstad #CapeFlats #Emcee #SeremonieMeester #Woordspeel #Kreatief #Rymskeppend #Producer #Beatmaker #Writer #Poet #Poetry #Poësie #KlankEnVers (at Cape Town, Western Cape)
1 note · View note
rimestein · 6 years
Photo
Tumblr media
En toe kry man kans om te link met @monojoe1 ! Was duidelik..mag oz gou wee connect bru. #fifa #worldcup2018 #fifa18 #centurycity #canalwalk #goodtimes #goodvibes #rimestein #monojoe #hiphop #kuila #mplain #capeflats (at Century City, Cape Town)
0 notes
rimestein · 7 years
Photo
Tumblr media
"Separation" is out..! #realhiphop #cpthiphop #emcee #nowhacknesszone #separation #jediknight #linkristhegenius #rimestein #abadonhorseman #capetown #nothingbutskill #raw #capeflats #newmusic (at Cape Town, Western Cape)
0 notes
rimestein · 7 years
Photo
Tumblr media
Nou sopas gekoppel met die groot gees. Dankie @hemelbesem_ vir die uitstiek en support ! Waardeer dit baie! #LatHipHopJouOplig #Rymklets #AfrikaansHipHop #Digkuns #Rimestein #Lentegeur #MitchellsPlain #Kaapstad #WesKaap #SA (at Lentegeur Mitchell's Plain)
0 notes
rimestein · 7 years
Photo
Tumblr media
Hie's hulle nou ! Aan almal wie nog nie die album het, check'it solank uit op ReverbNation. Sal binnekort available wies vir purchase op Rymklets Republiek..vir nou, enjoy die rympies, check die klankpatroontjies, vaar saam met die floei, ontvang die boodskap, en LAT HIP HOP JOU OPLIG..! (^^,) -Rimestein #LatHipHopJouOplig #AfrikaansHipHop #Rymklets #Digkuns #Rap #Rimestein #OnsStaanOpVirHipHop #CPTHipHop #afrikaaps #Kaapstad #CapeFlats #Emcee #SeremonieMeester #Woordspeel #Kreatief #Rymskeppend #Producer #Beatmaker #Writer #Poet #Poetry #Poësie #KlankEnVers (at Lentegeur Mitchell's Plain)
0 notes
rimestein · 7 years
Photo
Tumblr media
Hie's hulle nou ! Aan almal wie nog nie die album het, check'it solank uit op ReverbNation. Sal binnekort available wies vir purchase op Rymklets Republiek..vir nou, enjoy die rympies, check die klankpatroontjies, vaar saam met die floei, ontvang die boodskap, en LAT HIP HOP JOU OPLIG..! (^^,) -Rimestein #LatHipHopJouOplig #AfrikaansHipHop #Rymklets #Digkuns #Rap #Rimestein #OnsStaanOpVirHipHop #CPTHipHop #afrikaaps #Kaapstad #CapeFlats #Emcee #SeremonieMeester #Woordspeel #Kreatief #Rymskeppend #Producer #Beatmaker #Writer #Poet #Poetry #Poësie #KlankEnVers (at Lentegeur Mitchell's Plain)
0 notes
rimestein · 7 years
Photo
Tumblr media
Hie's hulle nou ! Aan almal wie nog nie die album het, check'it solank uit op ReverbNation. Sal binnekort available wies vir purchase op Rymklets Republiek..vir nou, enjoy die rympies, check die klankpatroontjies, vaar saam met die floei, ontvang die boodskap, en LAT HIP HOP JOU OPLIG..! (^^,) -Rimestein #LatHipHopJouOplig #AfrikaansHipHop #Rymklets #Digkuns #Rap #Rimestein #OnsStaanOpVirHipHop #CPTHipHop #afrikaaps #Kaapstad #CapeFlats #Emcee #SeremonieMeester #Woordspeel #Kreatief #Rymskeppend #Producer #Beatmaker #Writer #Poet #Poetry #Poësie #KlankEnVers (at Cape Town, Western Cape)
0 notes
rimestein · 7 years
Photo
Tumblr media
Geseënde dag gister met @linkristhegenius @klein_fortuin @abadonhorseman @mcjediknight ! Dankie manne..! #jediknight #photoshoot #katalis #bloedisdikkeraswater #garlicbrown #rimestein #afrikaanshiphop #capeflats #rymklets #LatHipHopJouOplig (at Cape Town, Western Cape)
0 notes
rimestein · 7 years
Video
know your ABC's ! #abc #abcrap #hiphop #afrikaaps #afrikaanshiphop #rymklets #rym2017 #punchlines #flow #metaphor #wordplay #emcee #cpthiphop #capeflats #kaapstad #motherland #performance #firstthursdays #114 #rimestein #klankpatrone #realhiphop #rap #fortheloveofhiphop #artsandcrafts (at Cape Town, Western Cape)
0 notes
rimestein · 7 years
Photo
Tumblr media
dropping @ 1pm today. #afrikaanshiphop #abc #alfabetical #alfabeties #afrikaans #rym #rhymes #rymklets #digkuns #poetry #capeflatstyle #cpthiphop #capetown #lathiphopjouoplig #republiek #rimestein #realrap #flow #punchlines #metaphors #delivery #westandup4hiphop #art #wordsmith #emcee #rapper (at Cape Town, Western Cape)
0 notes