#skryf
Explore tagged Tumblr posts
singsweetmelodies · 2 years ago
Text
the way i just got stupidly emotional listening to an afrikaans christmas song, of all things... 🥹
19 notes · View notes
rooikappieroep · 2 years ago
Text
Tumblr media
Droom in Pretoria se strate
3 notes · View notes
vrouopgenade · 7 months ago
Text
Piekniek
'n Fyn piekniek van die liefde, vir die liefde, oor die liefde vir 'n geliefde in 'n kort vers
Image by Pexels from Pixabay jy het vir my ʼn krap gevang hom laat verkleur oor die vuur en sy dop gebreek jy het die fynvleis uitgekrap en vir my aangegee ek het vir jou wyn geskink saam het ons die brood gebreek wat nog warm langs die kole lê só vier ons die liefde uit ʼn beker wat net eenmaal hier verby sal kom ©Rina Bester,2023 (Hierdie vers is in INKSPRAAK 3 van INK-Skryf in…
0 notes
mynameisnowwyrm · 2 months ago
Text
Besig met 'n taalkunde opdrag waar ons 'n refleksie op 'n KI-geginereerde opstel moet skryf en flippen hel dis frustrerend. Ek weet dit was aspris sleg geskryf sodat ons iets kan hê om te kritiseer maar om dit te lees is sielsdoodend
3 notes · View notes
creads · 1 year ago
Note
Hallo, ek wou weet of jy vir my meer skrywers hier op tumblr kan aanbeveel wat vir Enzo of die seuns skryf?!
omggg anonzinha internacional de novo hiii 😌
i’m replying to this in english because maybe it’s better for you to understand, but i’ve mentioned a few of my favorite writers here and also a few of my favorite one shots, hope it helps 💋💋❤️
2 notes · View notes
de-enige-echte-richard · 2 years ago
Note
Hello en dankie dat u my volg. Is u van Nederland? Ek skryf in Afrikaans, my huistaal en hoop u verstaan dit. Johan
Hallo, ik ben geen Nederlander, wel een Belg. Ik spreek dus nederlands. En inderdaad ik versta U wel
Richard
2 notes · View notes
soetdoring-blog-blog · 2 years ago
Text
Die nuwe Tumblr
Ek moet erken ek was lanklaas regtig hier op Tumblr. Ek weet die eienaars van Wordpress.com het hierdie platform destyds oorgekoop en veranderings wat onlangs hier aangebring is wys duidlik dat Wordpress sy merk hier gelaat het.
Wordpress se blokredigeerder is nou ook op Tumblr te sien. Persoonlik hou ek eerder van 'n gewone "plain text" skryfblokkie waarin mens net kan skryf sonder om oor blokkies bekommerd te wees, maar ek verstaan ook dat die nuwe ontwerp meer toeganklik is vir mobiele toestelle.
Verder hou ek ook van die idee dat jou blogleser met nuwe inskrywings van blogs wa jy op Tumblr volg beskikbaar is op jou beheerpaneel, oftewel Dashboard. In Wordpress is die leser 'n aparte afdeling, maar selfs dit het sy voordele.
Die een nadeel van Tumblr is die tekort aan Afrikaanse bloggers hier. Meeste van hulle was tradisioneel op Wordpress of Blogger of het hulle blogs op hulle eie diensverskaffers gehuisves. Hier is die aanbod egter beperk maar ek glo ek kan dalk meer bloggers opspoor as ek meer etikette volg wat deur meeste Afrikaanssprekendes gebruik word.
Dit dan sommer net 'n paar los gedagtes oor Tumblr en die gebruikerservaring en veranderings daaraan.
4 notes · View notes
koffieengenade · 2 months ago
Text
Titel: Net nog ’n moeg mamma met ’n missie
Dis vreemd om met woorde te begin as jy vir so lank stil was. Maar hier is ek nou – mamma, vrou, moeg, maar nie moedeloos nie ☕.
Ek het hierdie blog begin vir daai een mamma wat vanoggend al drie keer haar koffie koud laat word het 🥴. Vir die een wat wonder of sy nog mooi is, of sy nog weet wie sy is, of haar gebed nog verby die plafon gaan 🙏.
Dis nie perfek hier nie, maar dis eg. Dis vir jou, vir my, vir ons.
Welkom by Koffie & Genade ❤️.
Hier gaan ek skryf – oor geloof ✝️, huwelik, mamma-wees, en hoe dit voel om jou identiteit weer op te bou tussen nappies, wasgoed, en bietjie genade.
1 note · View note
qualitymoondetective · 4 months ago
Text
Buigbare vriendskap van staal
Daar is soveel woorde wat rond maal in my gedagtes. Soveel wat ek wil sê. Een van my vriendinne gaan deur n moeilike tyd. Sy sukkel met daai dingetjie kanker. Ons wil graag gaan kuier maar wat vat jy. Sy kan nie juis eet nie, blomme verlep en goedjied gaar op. So nou skryf ek maar n briefie. Daar is mense wat daagliks in n mens se lewens instap. Mense wat indrukke los. Ek onthou nog hoe bang…
Tumblr media
View On WordPress
0 notes
glitteryeagleharmony · 5 months ago
Text
Skryf n Afrikaans snaakste stories wat jy Al Vertel het in 150woorde in Afrikaans
1 note · View note
vrouopgenade · 7 months ago
Text
Vrydagvers oor 'n hond
Ode aan Max die pointer Met sy brein gerat vir jag draf hy voor my uit. Ek sonder jaggeweer, met wandelstok en strooihoed, ʼn ou veer in die bol gedruk, fluit. Gaan staan as hý meteens verklip, wag; stert belyn met snuit wys hy my waar om te skiet, maar ek glip  terug uit die skyn. Ek, die stadsjapie, ongewapen – het nie eens ‘n klip – roep sonder belang “kom!” en laat die lig uit sy…
0 notes
annerlebarnardsworld · 5 months ago
Text
Tumblr media
0 notes
andrevanvuuren · 6 months ago
Text
bring vir my n komma met passie volle hoop gee vir n honger kind n sny penicillin brood met Black Cat peanut butter en groen Illovo stroop almal het n geheime valdeur met krake skerwe ou-nuwe verf vrugte bome groot stoep skaduwees met stemme en n wollerige pavement special wat grom en blaf al wil jy hom bederf skenk vir my n uitroepteken geets in deurskynende Braille gee n weduwee n nuwe liefde gemeng in heuning en sonneblom wat haar verlos van die verlede wat binne haar murg skuil desperaat saggies wurg hoor jy dalk Engele wat lag en huil voel hulle pas jou op sal jou vir geen vals soen of storie blindelings verkoop of weeskind weg gee bring vir my n komma opgestop met kosmos en vyfrose tee gee vir n honger kind n sny penicillin brood met Black Cat peanut butter en groen Illovo stroop almal het n geheime valdeur met krake skerwe ou-nuwe verf vrugte bome groot stoep skaduwees met stemme en n wollerige pavement special wat grom en blaf al wil jy hom bederf bring vir my n Wolfkat brandewyn wat jaag deur my are gee vir my Rumkat rum en ek skryf n liedjie op al my gitare (20/6/22 bring vir my-AvV)
1 note · View note
misswifi · 10 months ago
Note
Hey bru! Jy stuur vir my altyd asks so ek wil een terug stuur. Maak as of jy nie nounet hierdie vir my gestuur het nie, ek is nie baie goed om aan asks te dink nie 😅
My gunsteling Bybel vers verander amper elke dag, maar ek het nounet die boek van Johannes klaar gelees en die laaste vers is soos ... woah.
Johannes 21:25
Jesus het ook baie ander dinge gedoen, maar 'n mens lees nie daarvan in hierdie boek nie. As 'n mens oor dit alles ook wil skryf, dan dink ek daar sal nie genoeg plek in die wêreld wees vir al die boeke nie.
Ek dink dis net die idea van ... daar is 4 boeke geskryf oor Hom. Okay, 66 as jy die hele Bybel tel, maar die eerste 4 boeke van die NT is spesifiek oor Jesus. Ek weet nie, dis net so 'n mooi prentjie van hoe groot en wonderlik Hy is dat ons as mense dit nie kan verstaan nie. Dit hereunder ons dat ons net klein mensies is in vergelyking met die God van letterlik alles. Ons verstaan nie alles nie, maar ons het Hom nog lief, en Hy ons.
Dis een van my gunsteling gevoelens en die wêreld. Ons weet nie, maar Hy weet, en al wat ons hoef te doen is lief te wees vir Hom. En dit is al.
Nee dis heeltemal okay! Ek is maar by gewoonte iemand wat baie (en ek bedoel BAIE) vra vrae😅
Myne is dieselfde, ek het n klomp verskillende gebeddens en verse wat my gunsteling is. Maar dit gaan gewoonlik oor die dag, omdat amper elke vers wat ek lees pas perfek in my dag in.
Johannes is vir my een van die beste boeke daar in die bybel. Dit gee vir ons insig oor hoe Jesus, die Seun van God gelewe het. Ons sal dalk nooit hier verstaan wat die plan is wat die Here vir ons het nie. Ons is dalk nou besig met sy plan deur die met 'ask' te versprei. Ek dink baie mense verstaan ook nie hoe groot en magtig God regtig is nie en all doen ons ongelooflike baie sondes gereeld deur die dag bly ons Vader nog lief vir ons. Deur vir ons om reg te lewe en ons harte oop te maak aan die Here sal ons regtig waar weet hoe womderlik hy is.
Ek dink deur dat die Here ons lief het, net soos is jou woorde dat ons Hom net soo moet lief he. Met all ons harte!💗💓
Dankie vir die wonderlike ask! Die het my dag ongelooflike better gemaak en ek voel graag gemotiveerd om nog n opening gebed te skryf!(ek weet nie waneer ek weer gaan kans kry om te open by ons plek nie maar ek het n gevoel die vers sal iewers perfek inpas)
1 note · View note
vitalumusic · 11 months ago
Text
Lewenspad van Musiek - Episode 39
Naand almal. More sluit ek af met my 4 program reeks oor Liedjieskrywers wat inspirasie kry van Klassieke komponiste om hul eie liedjies te skryf.
Skakel more aanlyn in op Radio Overberg om 11:15. https://ndstream.net/radiooverberg/new2/pc.htm
Tumblr media
0 notes
4x4community · 1 year ago
Text
Kan jy nog skryf?
Forum: The 4x4 Pub Posted By: Uys Post Time: 2024/05/01 at 12:29 PM http://dlvr.it/T6GLZv
0 notes