Tumgik
#vosverhale
vosverhale · 5 years
Photo
Tumblr media
•|070519|• Ek verstik aan humanisme elke keer as ek van jou wil verskil. As ek my woorde ‘n sewende keer moet louter om met jou te gesels, dan los ek dit liewer en bid dat jy sal sien my hart is vol liefde. -f . #verstaanmyhart #liefde #komonsweeseerlik #afrikaans #afrikuns #taalvanmyhart #skryfjouhart #instagramgedigte #afrikaansegedig #digkuns #gedig #somsdig #vosverhale #iphonephotography #picsartediting #picsart #bloomwhereyouareplanted #growth #Tuesday #potd #student #dreamer #believer #beloved (at Potchefstroom) https://www.instagram.com/p/BxKHvjphY8-/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=re73mt7tmq08
0 notes
vosverhale · 5 years
Photo
Tumblr media
•|010519|• Elke keer wat ek daaraan dink breek ek weer ‘n bietjie, Soos die herfs, het jy my somerblare laat val. Ek het geval, Maar gebreek. Nes daardie vedoemde blare sal ek uit my seer, afgebreek, weer sterk word. Ek sal ander bome voed sodat hulle blare welig en groen, jou marteling weergalm in ‘n immergroen oerwoud. -f . #herfs #weessterk #staanop #gedig #Afrikaans #Afrikuns #taalvanmyhart #kuns #digkuns #instagramgedigte #gedig #somsdig #vosverhale #student #fall #iphonephotography #wednesday #dreamer (at Potchefstroom) https://www.instagram.com/p/Bw6_vduh1np/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=1dfjfjyitcdho
0 notes
vosverhale · 5 years
Photo
Tumblr media
•|120419|• Jy was bittersoet, sout van die aarde, maar ek kan sien dat die lewe al sy tol geëis het. Jy was stralende lig uit ‘n donker verlede, maar êrens het die son gaan sak in jou lewe. Ek was middelmatig met groot drome, verhard deur verlede. Nou eers die Lig ontdek in soveel verwondering. Sien, ek was die son en jy die maan, hierdie sonsverduistering is ongedaan. Jy sal my weer sien skyn en ek hoop met alles in my dat jy die Lewe sal vind - een laaste keer. -f . #vry #dans #houmoed #gedig #digkuns #somsdig #digter #instagramgedigte #vosverhale #afrikaans #afrikuns #taalvanmyhart #dromer #gered #geliefd #loved #beloved #student #Friday #Friyay #dreamer #foxtales https://www.instagram.com/p/BwKUeK-BZ5_/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=c47giu7o4slr
0 notes
vosverhale · 5 years
Photo
Tumblr media
•|090419|• (sal jy verstaan) Daar is vuur in die wolke en dit donder, reën al weer. En ek wonder óf dit ‘n rooi skynsel oor jou hare sal reflekteer. Ek dink dan weer aan jou manier van lag, onbeheers, ongedeerd en sag. Die weer donder weer en ek sukkel om te sluk, die droom is verby en ek is buite beheer. Ek sidder om te dink of jy sal verstaan, as ek jou vertel van die son en die maan. Die vriendskap ongedaan, ewig op ‘n soektog uitgevaar, nietemin verlief op mekaar. -f . . #donderweer #vuurindiewolk #gedagtes #gedig #digkuns #somsdig #afrikaans #afrikuns #instagramgedigte #vosverhale #taalvanmyhart #student #wednesday #cloudsandthunder #dreamer #loved #beloved (at Potchefstroom) https://www.instagram.com/p/BwE7RLSBmpR/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=vhx2yyb0df62
0 notes
vosverhale · 5 years
Photo
Tumblr media
•|20419|• Die wêreld het ‘n plek geword waar ons lieg (vir mekaar), in lettergrepe en metafore. Tegnies het ek die waarheid gepraat, Maar tegnies net half. Dan vreet ons die vokale op en die konsonante raak net weg. Tot die gesprekke tussen geliefdes in die niet verdwyn en die stilte tussen verliefdes hulle van mekaar vervreem. Skrik ons eendag wakker en wonder hoe het dinge só vinnig verander, want ons lieg vir onsself en besef nie dat dit nie skielik was nie, eerder stadig oor tyd met baie onderverdrukte pyn. -f . . #lieg #lief #lewe #realiteit #gedig #instagramgedigte #digkuns #somsdig #kuns #afrikuns #afrikaansegedig #afrikaans #taalvanmyhart #geliedf #dromer #vosverhale #student #itsbeenreal #Tuesday #dreamer #beloved #betrothed #loved #guy https://www.instagram.com/p/Bvwje-SB3jH/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=sfhj70mmk5wh
0 notes
vosverhale · 5 years
Photo
Tumblr media
•|290319|• Dit was makiti, dit was draai. Rondom-talie rond geswaai, hare waai en trane rol. “Two-step” en jol. Twee siele is nou een, sy het “ja” gesê vir siel, murg en been. Hy het belowe om haar lief te hê en sy’t geantwoord met ‘n soen. Fees was daar gevier oor hierdie Godgegewe huwelik. Saam gelag, saam gehuil, saam gekuier tot ‘n middernag. Die Koningskinders is ingewag, deur Liefde en Vrede en ‘n lang gekukkige lewe. -f . . #mulverlief #mullermakiti #troutyd #itsbeenreal #weddingvibes #imsohappy #mypeople #mrandmrs #beautiful #vosverhale #digter #digkuns #afrikuns #afrikaans #instagramgedigte #feesverhaal #tweesieleiseen (at Lace on Timber) https://www.instagram.com/p/Bvojqy8h_ub/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=vevul8bad18t
0 notes
vosverhale · 6 years
Photo
Tumblr media
58.365 Die reuk van eergister hang nog soos mantel om jou nek. So dans jou teenwordigheid nog deur my gedagtegang op die ritme van my hartklop wat joune naboots. Die kuile om my mond trek outomaties uit oudergewoonte weg van mekaar soos ons nader tree. Een, twee. Ons oë ontmoet; vier, vyf. Die vlinders fladder deur my lyf, want my maag sit in my keel terwyl jou oë my gedagtes streel. Verlief, dalk. Bewus, beslis. Daar is ‘n brand in my hart, ek sukkel om hom te blus. -f #dromer #glimlag #gedig #digkuns #somsdig #instagramgedigte #kuns #afrikaans #taalvanmyhart #vosverhale #student #wednesday #believer #dreamer #joyous #joy #peace Kiekiekrediet📸: @raveburger https://www.instagram.com/p/BuZVm7lh6g9/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=t4fv4s6hxhou
0 notes
vosverhale · 6 years
Photo
Tumblr media
‘swipe’ links Lees gerus —» #vosverhale #digter #digkuns #somsdig #skryf #hart #afrikaans #taalvanmyhart #leweopgenade #lief #dromer #gered #geliefd #genees https://www.instagram.com/p/BtxiBlBBNZm/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=1adq99qvmsdt0
0 notes
vosverhale · 6 years
Photo
Tumblr media
32.365 Vrees vir die wêreld is iets wat niemand behoort te ken nie. Dit is ‘n gruwel en ‘n onkruid. Wees eerder Godvresend en geniet die lewe vreesloos en vry. Skop die stof van jou skoene af en laat God toe om die afrekening te doen. #vry #vreesloos #Godvresend #geliefd #lief #kindvanGod #inspireer #motiveer #genietdielewe #leef #vosverhale #student #dromer (at Waffle&Co Potchefstroom) https://www.instagram.com/p/BtVheIxB0Lw/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=1nvb6tgge82j7
0 notes
vosverhale · 6 years
Photo
Tumblr media
31.365 Na een-en-dertig dae van dankbaarheid het ek ‘n paar opmerkings om te deel: 1. Vir die wat getrou elke dag gekyk het, ek weet daar is net 29 dae se dankbaarheid. 2. Dit is ‘n voltydse werk om aktief op sosiale media te wees - en ek maak net van een platform gebruik. 3. Mense geniet positiwiteit, en dankbaarheid is altyd goed om te deel. 4. Ek gaan meer begin fokus op mense wat deel vorm van my lewe (jy is die produk van wat jy toelaat om inspraak te lewer in jou lewe). 5. Toets als wat vir en oor jou gesê word teen God se wil en hou dit wat vir jou opbouend is en vooruitstrewendheid aanmoedig. 6. Wees lief. Vir God eerste, en dan jouself - en jou liefde sal oorspoel na die mense om jou. #fluitfluitdievosverhaalisuit #dankbaar #leefstyl #denke #voorstelle #vosverhale #2k19 #thankful #lifestyle #thoughts #foxtales (at Potchefstroom) https://www.instagram.com/p/BtS6piGBItU/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=192wixrniux2c
0 notes
vosverhale · 6 years
Photo
Tumblr media
29.365 Sjokolade en vanielje. Lekker op hulle eie - beter saam. Esther en Busi; definitiewe gunstelinge. Soms ‘n bietjie vreemd, meestal genotaaam. #gunstelinge #sjokoladeenvanielje #genotsaam #liefde #vriende #vosverhale #2k19 #favourites #chocolateandvanilla #joyous #love #friends #foxtales (at Abraham Kriel Kinderhuis) https://www.instagram.com/p/BtOd3dyBXZC/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=s59rijzuheif
0 notes
vosverhale · 6 years
Photo
Tumblr media
28.365 Liezl lag luidrugtig. Sy weet van omgee en liefwees en strengwees op sy tyd. Sy bid graag vir jou en lewe in oorvloed - sonder skaamte. Vir haar is ek dankbaar. Ook, sy verjaar nie vandag nie. #dankbaar #gunsteling #neemydude #vreugde #lag #vosverhale #2k19 #thankful #favourite #joy #laughter #foxtales (at Shofar Potchefstroom) https://www.instagram.com/p/BtL26J_BUQ_/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=11k086h9pkt6e
0 notes
vosverhale · 6 years
Photo
Tumblr media
27.365 Willem. Ons deel ‘n eerste-naam en ook ‘n liefde vir lag. Ons het nooit onvanpasde gesprekke of ‘awkward’ oomblikke nie. Hierdie foto is ook die bewys dat ek hom ken voor hy beroemd raak. Hy is ‘n gunsteling. #gunsteling #dankbaar #vreugde #stralend #maakdieoomsesnorjoubang #amperberoemd #tekenmyfoonasseblief #vosverhale #2k19 #favourite #thankful #joy #radiating #almostfamous #signmyphoneplease #foxtales (at Shofar Potchefstroom) https://www.instagram.com/p/BtI4pG5hRoD/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=o6poht2v1d7d
0 notes
vosverhale · 6 years
Photo
Tumblr media
25.365 Vandag gaan aan eerstes en laastes. Ek is dankbaar dat ek ‘n rukkie kon deel wees en ook vir die avonture wat wag! #dankbaar #gunstelinge #eerstes #laastes #opwindend #vosverhale #2k19 #thankful #favourites #firsts #lasts #exciting #foxtales (at Toro) https://www.instagram.com/p/BtGiGUCB6vy/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=1k5rty4qbjpd5
0 notes
vosverhale · 6 years
Photo
Tumblr media
25.365 Ek geniet my eie geselskap - soms is ek snaaks ook. Vandag gaan aan my. #dankbaar #gunsteling #weesliefvirjouself #snaaks #vosverhale #2k19 #thankful #favourite #loveyourself #funny #foxtales 📸: @herfsbruinbeer https://www.instagram.com/p/BtEFYmMhj1f/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=1l60kbxt2rmcj
0 notes
vosverhale · 6 years
Photo
Tumblr media
24.365 Die eenvoud van hierdie sonsondergang. Dit maak my gelukkig. #gelukkig #dankbaar #sonsondergang #eenvoud #lewe #vosverhale #2k19 #happy #thankful #sunset #simplicity #live #foxtales https://www.instagram.com/p/BtBkCQTh3v9/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=1d3bhugrepwj4
0 notes