Don't wanna be here? Send us removal request.
Note
Awww is ek soo obvious??(ek is teen teen😂)
Hiers die Blom wat ek below het, vinnig sommer geverf!👌
Lekker daggie hê!

Hehe, just had a feeling.
Beautiful!!
Ek hoop jou dag is bevange!
3 notes
·
View notes
Note
"Ouma ek het genoeg geeet! Ek gaan myself vet vreet!"
"Eet nou hou klein bliksem!"
This is a conversation I had with my ouma when I was younger lol 😂 (don't ask for context because I frankly only remember that, that is how young I was)
Also if you can guess who I am ill give you a flower 🌸
Mmm... Either NoagSkryf or MissWifi 👀
1 note
·
View note
Note
The only person who calls me a bliksem is my grandma(and for good reasons too)
But I'm doing great! Just got done with a tiny project of mine which I have spent the last week on. Soo I'm a happy chappie!
I'm secretly your ouma in disguise.. "Hoekom eet jy nie?"
Lekker! Well done. Every tiny project should be seen as a massive win.
0 notes
Note
Hi hi! How u doing?
Sending as an anon for the fun😂
Hi Hi Anon, you mysterious bliksem.
Life is absolutely fantastic, as always! How are you?
0 notes
Text
Do you ever feel like you’re just convenient?
You’re the convenient friend, convenient time pass, convenient relationship, convenient option for everyone.
You’re the person people hang out with because you’re easy, and always eager because you’re always just so desperate to feel wanted and not alone, but really you’re just convenient.
You know you’re not special, and that your spot in their life will be easily replaced and that they’d much rather someone else in their company- but again you’re just convenient. You’re the convenient option. The always available option.
I’m the friend who has best friends but isn’t the best friend. I’m the convenient friend. I’m the lover who falls in love but never the one being loved. I’m just the convenient route.
Im the ‘never says no’ friend. The ‘easy to take advantage of’ friend. The ‘can you do me a favour?’ friend. I’m the ‘useful until no longer of use’ friend. I’m the ‘I want to do something but everyone else is busy’ friend.
I’m the butt of the joke friend. I’m the punching bag friend. The forgotten friend. The one who’s feelings aren’t considered because I’m the ‘he’ll get over it’ friend.
I’m just the easy and convenient friend.
And that’s my own fault, thinking always being available, always being easy and giving more of myself will finally one day deem me worthy in someone’s eyes. Spoiler alert - it doesn’t. I’m still never enough.
I’m the ‘smile through the pain’ friend because being this friend hurts. - Copied from an Anonymous Author
53 notes
·
View notes
Text
Een dag
Sal iemand van my hou
Soveel as wat ek van jou hou
#gedig#afrikaans#poetry#poems and quotes#poem#short poetry#young poets#spilled poetry#poetic#spilled thoughts
4 notes
·
View notes
Text
Ek voel ons almal is boeke.
My boek sal moeilik wees om te verstaan,
'n emotionele, intelligente fokkop.
Jy sal my kry in die boekwinkel,
Genre?
Miskien 'n romans, 'n tragedie of selfs filosofie,
Want dit voel asof ek nooit myself gaan kan vind nie.
Prys?
Vir sekeres waardeloos, vir ander waardevol.
Vir myself, altyd te duur, of altyd te goedkoop.
As jy my vind
Hoop ek dat jy my saam jou sal dra,
My in jou gedagtes hou,
En net voordat jy gaan slaap my nog een keer om te blaai, tot jou oë nie meer kan nie.
#gedig#poetry#afrikaans#poem#poems and quotes#short poetry#young poets#spilled poetry#poetic#spilled thoughts
10 notes
·
View notes
Text
Nou Hoekom vra vir iemand se skouer,
As jou leuens my troos?
Obsessie Vervaag
En verander na haat.
"Dis maarnet wie ek is"
#gedig#poetry#afrikaans#poem#poems and quotes#short poetry#young poets#spilled poetry#spilled thoughts#poetic
1 note
·
View note
Text
Nooit gedink dat my huis van my kan trek nie.
Om iemand te verloor wie jy liefhet
Laat jou glo dat jy nooit weer iemand sal lief hê nie.
Die dag wat jy gaan verloor ek 'n miljoen vriende.
Elke keer as ek sê ek is lief vir jou,
Sê ek soveel meer as net daardie klein drie woorde.
Ek probeer sê dat jy baie vir my beteken.
Ek probeer sê dat ek ons tyd saam mekaar geniet, al is ons soms kwaad vir mekaar.
Ek probeer sê dat ek jou gaan mis.
Ek probeer sê dat elke keer as ek aan jou gaan dink, gaan ek dink aan ons strand stappe, jou gunstelling vloek woord en die manier hoe jy vrede kan wees alhoewel jy vrede soek.
Elke keer as jy sê jy is lief vir my,
Sal ek onthou dat jy die beste ding is wat met my gebeur het in die Kaap. Ek wil amper sê ooit..
Al wat ek vra is dat jy my nie sal vergeet nie,
Hoe ons saam gehuil het, saam gelag het
Die liedjies, die inside jokes, die fights.
I have, and always will, love you
#gedig#poetry#afrikaans#poem#poems and quotes#short poetry#young poets#spilled poetry#poetic#spilled thoughts
1 note
·
View note
Text
"Gaan dit my doodmaak?"
Sy antwoord speel oor en oor in my gedagtes.
Hoekom 'n tyd gee?
Hoekom nie jok nie?
Stilte het daardie dag 'n manier gevind om al die donkerste hoeke van my kamer te vul. Maar tog maak dit die geraas in my kop al hoe harder.
Ek het gedink om in die see te gaan sit.
Sodat ek kan verdrink in iets anders as my gedagtes.
#gedig#poetry#afrikaans#poem#poems and quotes#short poetry#young poets#spilled poetry#spilled thoughts#poetic
1 note
·
View note
Text
As jy die lees beteken dit ek het jou lief gehad,
Of ek het het iets gevoel teenoor jou wat ek net as liefde kon beskryf.
Soms, nogsteeds, heeltyd, sukkel ek om te aanvaar dat dit liefde was. En dit is omdat ek nooit myself lief gehad het nie.
Ek begin verstaan hoekom mense nooit rondom my wou wees nie, want ek wou nie rondom myself wees nie.
Ek dink my probleem is dat ek verslaaf geraak het aan my emosies. 'n tipe veiligheid in my hartseer gevind. Want ek weet dit sal my nooit los nie.
#gedig#poetry#afrikaans#poem#poems and quotes#short poetry#young poets#spilled thoughts#spilled poetry#poetic
1 note
·
View note
Text
Leeg maar nogsteeds oorweldig
Wanneer jy wil ontplof maar steeds moeg voel
Wanneer jy die woorde hopeloos en dolheid kan voel
Wanneer die wêreld al sy kleur verloor,
En al wat jy kan sien is monochroom
Dan weet jy al wat jy oor hêt is stilte,
En diep binne hoop jy dat iemand dit verstaan hêt.
0 notes
Text
Nou Hoekom vra vir iemand se skouer,
As jou leuens my troos?
Obsessie Vervaag
En verander na haat.
"Dis maarnet wie ek is"
1 note
·
View note
Text
Iemand vra my nou die dag "Wie is Jy?"
Partykeer vinnig, Partykeer stadig
Partykeer vriendelik, Partykeer kwaad
Partykeer te veel, Partykeer te min
Te veel van my wat bestaan om van te kies.
Maar tog het ek een gekry wat ek van hou
מִיכָאֵל
Wie is soos God?
John 15:15 sê ek is 'n vriend.
1 Peter 2:9 sê ek is gekies.
Hoogs Sensitief en wonderlik gemaak.
2 notes
·
View notes
Text
Wanneer ek alleen voel sit ek my hande in my sakke en kyk of ek myself kan vind.
Dit is soos rook in my longe,
Besig om die kanker te versprei na die res van my lyf toe.
Die onbesmette lug wat ek gewoonlik in geasem het
Voel nou vreemd, waar dit gewoonlik gevoel het soos jy.
4 notes
·
View notes