Tumgik
#besembos
rausule · 1 year
Text
Hoe lank hink julle op twee gedagtes?-1 Kon. 18: 21.
Tumblr media
UR die skeuring van die koninkryk van humanas kry ons aan DEUR die een kant die tien mens van Gott onder 'n goddelose reeks vorste en die ryk van Juda aan die ander kant met enkele verdienstelike vorste. Die toppunt van skaamtelose afgodery en ongeloof is bereik onder die goddelose koning Agab falseman en sy nog meer goddelose gemalin Isébel, epicurea alles , mooi. Op daardie donker agtergrond van korrupsie skitter die helder ster van die profeet Elia met sy onbevreesde boodskap. Hoe dun was tog meermale die draad van die goddelike Voorsienigheid in daardie dae! Ons dink aan die godsman by die lyk van die seun van die weduwee van Sarfat buitekant die grense van sy eie land, en dan weer onder die besembos in die woestyn waar hy bid om te sterwe, toe sy werk nog lank nie klaar was nie. En tog het daardie draad nooit gebreek nie. Deur 'n kraai, deur 'n weduwee, deur 'n engel en toe in die gesuis van die sagte stilte het die Here hom van stap tot stap gelei en gebruik.
Onder al die skitterende geloofsdade van hierdie godsman staan die Karmel-toneel soos Karmel self oor die vlakte van Jisreël uit. Onder al die wondervolle ingrypinge van die Almag- tige is hier een van die eerste. Met diepe verontwaardiging en erns roep die profeet sy afvallige volk toe in die woorde van ons dagvers:,,Hoe lank hink julle op twee gedagtes? As die Here God is, volg Hom na, en as Baäl dit is, volg hom na." Laat derhalwe twyfel vaar! Kies nou!
Hierdie selfde keuse word gedurig aan die mensdom gestel, van Karmel pat nie, van Golgota nie. Hoe lank hink julle tussen Hom wat daar sy lewe gegee het en die gode van die wêreld? Dit is seker waar dat as uitgesproke onverskilligheid sy duisende slagoffers eis, dan eis onbeslistheid sy tienduisende. Meer as een skyn maar nie in te sien dat onbeslistheid beteken 'n besluit om nie te kies nie. Twee here kan ons nie tegelyk dien nie. Op hierdie oomblik het elke mens, wat daartoe die geleentheid gehad het, of Christus gekies as sy Here en Heiland, of Hom andermaal gekruisig en verwerp.
Luk. 16:9-13.
0 notes
dreamerbooysen · 3 years
Photo
Tumblr media
Libo-G's 2 songs titled: Wake Up Call and Nation, is now available on all major platforms. Link is in my bio, so check it out please. #Libomusic #afrikaansislekker #afrikaansrap #besembos #reverbnation #audiomack #slikouronlife #traceafrica #tracesouthafrica #spotify #youtubemusic #iTunes #applemusic https://www.instagram.com/p/CRhIMDIr0Gx/?utm_medium=tumblr
0 notes
rapradioafrica · 5 years
Photo
Tumblr media
#StreetPreachers ・・・ At 10pm FRIDAY #Namza is the featured artist on #StaatPredikante with @hemelbesem_ on #RapRadioAfrica | Stream on www.rapradioafrica.com . #RealHiphopIsNowOnRadio #TheBionicShow #Beatsmentalism #AfricaRaps #Donate #GoFundMe #Patreon #Besembos #StraatPredikante #hemelbesem #NamzaEmcee #AfrikaansRap (at Lagos, Nigeria) https://www.instagram.com/p/B79fOxPHOr5/?igshid=1j5dox6133tgg
0 notes
immergroen · 5 years
Video
instagram
Xerophyta retinervis include: Thutse, Besembos, Bobbejaanstert, Isigqumana, Isiphemba, Monkeys Tail, Black-Stick Lily, Sifunti, Aapstert. This incredible plant is now flowering south of Pretoria near Rietvlei nature reserve. (at Rietvlei Nature Reserve) https://www.instagram.com/p/B433dSVpZhn/?igshid=q5mvff8wl1ls
0 notes
dreamerbooysen · 3 years
Video
instagram
DM me for the full song/video 🔥🔥🔥. Libo-G_Anders as die Ander 🎵🎶 #afrikaansislekker #afrikaansrap #besembos #reverbnation #audiomack #slikouronlife #traceafrica #tracesouthafrica #bestofraps #afrikaansmusic #hiphop #soundcloud #rymklets #rymkletsvanoostotwes https://www.instagram.com/p/CRPJc-gFCe6/?utm_medium=tumblr
0 notes
dreamerbooysen · 3 years
Photo
Tumblr media
Laaste kans om deel te wees van n Masterpiece Project 👑. Daar is limited space oop, so moenie skaam wees nie 🔥 #afrikaansislekker #afrikaansrap #besembos #reverbnation #soundcloud #audiomack https://www.instagram.com/p/CP46nkTJtl5/?utm_medium=tumblr
0 notes